Hier is Merrycan se foto's.
Mev Sarie Adams
Rooskwartsmyn
Aandete
Voorbok se klok
Kokerboom met versamelnes
Kokerboom huis. In die ou tyd het baie van die huise so gelyk. Planke gesny uit dooie kokerbome. Lekker koel in die Riemvasmaak somer.
Mark Damarah
By die rivier.
Warm bron.
Molopo Rivier met warmbron.
Bok-se-puts
Donkey Express
Hier en daar 'n klip in die pad.
Blyplek
Oom Noekie Andreas
Oond vir broodbak.
Poppie Cloete. Toe ek baie klein was het sy my grootgemaak. As sy vloere gepolish het, het ek op haar rug geklim en perd gery. Wonderlike mens.
Jiems Basson. Ek het uitgevind dat hy in sy jong dae by my oupa op die erf gewerk het en die skuit oor die rivier beman het.