Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Ghana Republiek dag  (Read 7575 times)
0 Members and 9 Guests are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« on: July 01, 2012, 10:16:43 PM »

Ghana het op 1 Julie 1960 'n Republiek geword. Vandag was dus die viering daarvan.

Ons het besluit ons gaan bietjie strand toe gaan. Hier is so paar foto's....

Sitplek in die koelte. Lekker atmosfeer met reggae musiek wat bler in die agtergrond....
 

Een van baie manne met perde...
 

Kunstenaars
 

Die vrouens wat grondboontjies verkoop pak dit perfek in die skottel....
 

Die see.....
 

No woman no cry......
 
 

Sand sculptor......
 
 

Strand gimnaste. Die ouens is frekkin vreesloos.....
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Kokosneut water drink tyd.....
 
 

Nie so lekker soos ek gehoop het nie....
 

Kollega....
 

Die baas se vrou.....sy het Smirnof Ice ingegooi......
 

Tilapia en Banku....die Ghanese kar bestuurder s'n
 

Red snapper......myne
 

Se aaaah.....kyk daai tande
 

Die strand
 

Durban???Huh?...
 

Die mannetjie eet die glas en regurtitate dit dan weer ........
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Double jointed mannetjie.....
 
 
 
 
 
 
 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #1 on: July 01, 2012, 11:14:40 PM »

faark, jy het 'n paar snaakse karakters daar by jou! Dankie, dis interessant.
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #2 on: July 01, 2012, 11:58:29 PM »

Hierdie mense in Ghana verskil baie van SA se inwoners.

Hier is die mense rustig. Hulle word nie sommer kwaad nie. Hulle het nie daai openlike antagonisme jeens europeers of blankes nie. Hierdie mense besef watse geld en geleenthede na hulle land gebring word en dra jou, as besoeker, letterlik op die hande. Hulle, meeste van hulle, sal uit hulle pad gaan om jou te help. Sommiges is wel hardegat en wil jou nie eintlik help nie........maar hulle is ver in die minderheid.

Dan nog 'n ding......

Hierdie republiekdag viering. Op die strand, tussen daai hordes mense, was daar nie een voorval van geweld nie. Daar is so min van die Ghanese wat alkohol gebruik dat almal nugter partytjie hou. Die buitelanders is die ouens wat drink.

Ons het, buiten die bestuurder, 'n fris knaap van Kameroen gehad wat lastige smouse verwilder het. Hy was nooit verder as 5 meter van ons sitplekke af weg nie.

Hy kom dinsdag vir 'n onderhoud vir werk by ons..... Smile

Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #3 on: July 02, 2012, 03:54:45 AM »

dankie vir die wys....lyk my mens kan surkus te gaan met sommige van die ouens.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1453



« Reply #4 on: July 02, 2012, 10:50:55 AM »

Vrek interessant. Thanx.  A1
Logged
CK1
Moderator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4948



« Reply #5 on: July 02, 2012, 08:56:31 PM »

Baie nice
Logged

Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #6 on: July 02, 2012, 10:00:06 PM »

Goeie post! A1

Ghana is 'n interessante land.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #7 on: July 02, 2012, 10:11:28 PM »

Goeie post! A1

Ghana is 'n interessante land.

Dis eintlik ongelooflik.

Ek dink ek gaan hier 'n besigheid begin.........rerig.

Hier is ongelooflike potensiaal vir vakansie toerisme..........'n house boat en 'n lodge op die regte plek  Plotting... Plotting...

Die natuurskoon is iets anders as waaraan ons gewoond is.......

Hier is baie toeriste en die pb's dra jou op die hande.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #8 on: July 05, 2012, 04:36:20 PM »

mooi man! maak n dros oop  Evil
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #9 on: July 05, 2012, 08:13:52 PM »

Goeie post! A1

Ghana is 'n interessante land.

Dis eintlik ongelooflik.

Ek dink ek gaan hier 'n besigheid begin.........rerig.

Hier is ongelooflike potensiaal vir vakansie toerisme..........'n house boat en 'n lodge op die regte plek  Plotting... Plotting...

Die natuurskoon is iets anders as waaraan ons gewoond is.......

Hier is baie toeriste en die pb's dra jou op die hande.

sal ons dit ( jou plek ) kan bekostig? klink my altyd daar is so paar towerwoorde en waneer dit in 'n plek se advertensie genoem word is dit asof dit vryspas is om die plek 3 na 5 keer sy rerige waarde te laat betaal vir verblyf en aktiwiteite.

paar van hulle is:
Lodge
4x4
Echo
Africa
Safari
Big 5
unspoilt


en as jy van daai woorde kan kombineer verdubbel die reeds opgeblaasde prys

soos safari lodge

echo 4x4

ek is seker maar 'n armgat wat dit nie kan bekostig nie, daarom voel ek so.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #10 on: July 05, 2012, 08:36:45 PM »

Hehehehehehe......................

Ek wens ek het die finansiele vermoe gehad om so iets te doen.

Ek sou spesiale pryse gehad het vir forumlede Wink en dan daai opgeblaasde pryse vir ander toeriste....

Lox as ek kon het ek waaragtig hier begin met 'n toeristebedryf. Die plek is ryp daarvoor......
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #11 on: July 06, 2012, 07:29:34 AM »

Ghana is oop vir enige besigheid. My skoonouers het tot skool skoene ingevoer soontoe. Hulle het die DSTV regte in Ghana.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #12 on: July 06, 2012, 08:19:47 AM »

Met so $200 000 gaan jy baie ver kom in Ghana......vir 'n begin. Die eerste jaar is die moeilikste...o, ja en dan ook om 'n chief aan jou kant te kry is moer belangrik. Dan het jy baie minder moeilikheid.
 
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #13 on: July 06, 2012, 08:29:18 AM »

ja, jy moet blykbaar aan 'n village behoort of so iets?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #14 on: July 06, 2012, 09:47:32 AM »

Jy moet die village chief aan jou kant kry. Alles in sy tribal area beheer hy. Sonder sy samewerking gaan jy niks regkry nie.

Daar moet "onderhandel" word.......... innocent
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #15 on: July 18, 2012, 07:08:57 AM »

Hierdie mense in Ghana verskil baie van SA Gauteng se inwoners.

Hier is die mense rustig. Hulle word nie sommer kwaad nie. Hulle het nie daai openlike antagonisme jeens europeers of blankes ander rasse nie.

Sorry, maar die verwysing na "SA" is darem te algemeen! Evil Ek ondervind 'n baie duidelike verskil tussen Suid en Noord van die Oranje! By ALLE rasse! Smile
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #16 on: July 20, 2012, 07:18:13 AM »

Hierdie mense in Ghana verskil baie van SA Gauteng se inwoners.

Hier is die mense rustig. Hulle word nie sommer kwaad nie. Hulle het nie daai openlike antagonisme jeens europeers of blankes ander rasse nie.

Sorry, maar die verwysing na "SA" is darem te algemeen! Evil Ek ondervind 'n baie duidelike verskil tussen Suid en Noord van die Oranje! By ALLE rasse! Smile

esh war my bas, ek denk ook soooo....
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: