Ons het die voorreg gehad om gisteraand in die wille dieretuin te slaap. Die wereld is NAT, met meeste grondpaaie wat nog toegesit is.
Ons het baie min rond gery, net lekker gekuier en gesewem saam met die vriende.
Hier is so paar fotos:
Ma, kyk hulle kyk vir my...

Die buffels slaap nog. Kyk die water in die voorgrond.

Piep klein bospatrysies.



Aasvoel die raasvoel, op ‘n buffel karkas

Tarentale

Kosmaaktyd

Etenstyd

Groot tent vir pa en ma, regterhandse klein tentjie vir ons dogter, en die linkerhandse tent vir die jongman.
