Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Placing a Cache  (Read 4563 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« on: June 08, 2011, 10:47:12 PM »

Gryph, vertel bietjie hoe jy te werk gegaan het met die caches wat jy geplaas het.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #1 on: June 09, 2011, 12:14:58 PM »

nie baie moeilik nie.

1) location location location.   -  besluit op n plek waar jy dit will plaas.

2) kry tupperware , sit in die cache nota (jy kry dit op die site- beide eng en afr.) logbook pen en watookal jy nog wil , binne die cache. (n ziplock sakkie werk lekker om alles droog te hou binne die cache, en sommer n swartsak om die cache self droog te hou)

3) gaan steek die cache weg op die plek wat jy ingedagte het.   neem die presiese gps koordinate af van die wegsteekplek. Skryf dit met permanente merker op die cache self, (saam met die naam van die cache)  . Hou ook n afskrif van die koordinate by jou. (jy gaan dit nodig he om die cache te log) (as jy wil kan jy extra inligting ook afneem, soos hoogte bo seespiel ens.)

4) gaan huis toe en log dit op die site.  hierso: http://www.geocaching.com/hide/report.aspx .  Jy kan soveel detail soos jy wil insit op hierdie vorm. Dit wat van jou benodig word, sal op hierdie bladsy van jou gevra word.


en dis al wat jy moet doen.

dan moet die cache net hersien word. Die hersiener is n 'volunteer' so die tyd wat dit vat om gebupliseer te word verskil, maar is gewoonlik enigeiets van 1-3 dae vanaf jy dit log.

Uit die aard van die saak is meer inligting n bonus, so hoe meer navorsing jy oor die spesifike plek kan doen waar die cache geplaas word hoe beter.


« Last Edit: June 09, 2011, 12:16:38 PM by GRyPH » Logged

GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #2 on: June 09, 2011, 12:24:48 PM »

daar is 2 elle lange dokumente wat die "guidelines" van n nuwe cache bespreek.  Evil

maar kortom kom dit maar neer op "common sense".

bv: moenie die cache in of naby n skool plaas nie  (jy kan net dink hoe sleg gaan dit lyk  Eyebrow)
     moenie die cache in of naby n weermag basis plaas nie - maw die weermag se missiel toets gronde  of skietbaan is nie n goeie plek nie.. Tongue

en die cache mag nie as advertensie vir jou besigheid gebruik word nie.
Logged

Cacher
Regular
*
Offline Offline

Posts: 34


« Reply #3 on: June 09, 2011, 01:19:21 PM »

Als wat Gryph gese het en ..... jou cache mag nie nader as, ek dink, 150m vanaf 'n ander cache wees nie.  Kyk ek weet die GPS kan soms 'n bietjie uit wees, maar 150m??  Anyhow, dis hulle reels en ek speel nog lekker saam.

'n Ander tip as jou cache naby water gaan wees, is om 'n pakkie silikoon kristalle saam by die log boek te sit.  Dit help net daai ekstra bietjie om die log sheets droog te hou.  Jy kry die pakkies gewoonlik in die boks saam met jou nuwe skoene, ens.
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #4 on: November 15, 2011, 12:20:49 PM »

Ek wil bietjie 'n cache op Witsand plaas die vakansie. Mens kan seker jou eie noteboek insit, jy hoef seker net die nota te print van die site af?
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #5 on: November 18, 2011, 02:28:33 PM »

dis reg ja....  ek koop sommer goedkoop notaboekies by PnP of CNA of so iets,   print die Caching note uit en plaas alles in die cache  A1
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #6 on: September 20, 2012, 09:02:41 AM »

Ek dink ek sal ook maar 'n cache plaas. Net sodat Gryph nog iets het om te soek. Smile

Maar niks wierd of vreeslik moeilik nie. Sommer net een met 'n view.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #7 on: September 20, 2012, 09:21:38 AM »

 Head Bang Head Bang
Logged

Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: