hoogste berg? ek het nog nie eers die paar op die berg by George gekry nie en dis maar 1500m bo seespiel
space station? sal vir Richard branson moet vra vir n lift in sy nuwe vliegding. maar sal tog nie die kaartjie kan bekostig nie. ander alternatief is om n draai te maak by jou local nigerian... dan sal jy hoog genoeg wees om hom te kry.
Diepste onderwater? Sal nog kans sien vir dit, maar ek het nog nie eers n gewone duik liksens nie nietemin daai dieptes. (en ek neem aan jy het n duikboot nodig om daai dieptes te haal?)
koudste cache - ek het nog nooit n probleem gehad met koue nie. (en ek weet ons praat nie nou van gewone koue hier nie) maar ek dink die een is beter bedoel as die ander vir my.
terloops, ek het al gesien daar is ook n cache by die "SA stasie" in Antartika.