Vanmiddag gou-gou weggeglip Stanford toe en die grondpad na Wolwegat gevat.
Lekker kop skoonmaak gewees.
Soos 'n stout seun weggeglip sonder dat iemand daarvan weet, ek wonder so terwyl ek ry, as ek nou val of iets oorkom, dan moet ek bieg.
Gelukkig veilig by die huis en niks gebeur nie.
Hennie's Pub op StanfordWolwegat ontvangsSo amper my "wolwegat" gesien - lekker dik sand onverwags maak mens gou weer wakkerOp die padIs dit 'n Challenge of 'n waarksuwing - hoekom mag hulle die mooi plekke van ons weghou?Veilig terug in Hermanus - wat 'n lekker quickie gewees