CK1
|
|
« on: March 04, 2009, 09:48:37 PM » |
|
Super Sport Park in Centurion Spesiaal vir Fourie. Op die regter kant van die foto is hulle besig om die "walk way" te bou met ekstra hekke. As hulle klaar is gaan Loftus 12 hekke he. Unie gebou van bo van Loftus af. Pilditch. Daar was van dag skole sport aan Squirrel helikopter waarmee ons gevlieg het
|
|
|
Logged
|
Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
|
|
|
Rustyb
|
|
« Reply #1 on: March 05, 2009, 09:33:29 AM » |
|
CK1
|
|
|
Logged
|
If you sow honesty, you will reap trust
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #2 on: March 05, 2009, 09:59:55 AM » |
|
CK1 wat doen jy in die Polisie dat jy al die lekker jobs kry?
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« Reply #3 on: March 05, 2009, 10:21:30 AM » |
|
Daai helipad was jare laas so mooi lower groen.
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
CK1
|
|
« Reply #4 on: March 05, 2009, 06:56:49 PM » |
|
. CK1 wat doen jy in die Polisie dat jy al die lekker jobs kry?
Ek werk by ons eenheid se inligtings kantoor en doen baie beplannings vir byeenkomste. Dus doen ek die rugby by Loftus se beplannings, krieket by Super Sport Park en dan ook nog verkeie major events se goed. Die foto's moes geneem word vir die Federation cup sokker en vir wereld beker se beplannings
|
|
|
Logged
|
Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
|
|
|
buzzlightyear
|
|
« Reply #5 on: March 05, 2009, 08:25:51 PM » |
|
Te lekker. Kan jy squatters hier in die Kaap ook afneem?
|
|
|
Logged
|
A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #6 on: March 05, 2009, 10:57:51 PM » |
|
So ons het 'n vername man hier tussen ons...
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
CK1
|
|
« Reply #7 on: March 06, 2009, 06:59:15 AM » |
|
Nee wat, SAPS was nog nooit vernaam nie, berug maar nie vernaam nie.....
|
|
|
Logged
|
Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
|
|
|
Dual
|
|
« Reply #8 on: September 15, 2009, 09:17:05 PM » |
|
Het julle dalk iewers 'n foto van die ou Wawiel sirkel tussen Yskor se HK en die Monument - enige iemand?
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Kola
|
|
« Reply #9 on: September 16, 2009, 12:52:21 PM » |
|
Niks fotos van die 224 nie....
|
|
|
Logged
|
One problem with gazing too frequently into the past ..... is that we may turn around to find the future has run out on us....
|
|
|
Eisbein
|
|
« Reply #10 on: September 16, 2009, 01:48:40 PM » |
|
Nice!
|
|
|
Logged
|
A mind full of questions and a Teacher in my soul. And so it goes. ----Eddie Vedder
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #11 on: September 16, 2009, 02:30:54 PM » |
|
Is jy besig met n skool projek? Het julle dalk iewers 'n foto van die ou Wawiel sirkel tussen Yskor se HK en die Monument - enige iemand?
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Dual
|
|
« Reply #12 on: September 16, 2009, 04:45:31 PM » |
|
Nee, ek het elke dag daar verbygery werk toe en mens het nooit besef om dit af te neem nie - daai tyd was kameras ook maar skaars Van wat ek kan onthou was daar 'n palmboom in die middel en die speke was met aalwyne Net goeie herinneringe - dis al Ek neem deesdae alles af en stoor dit Mens besef nie hou die omgewing verander tot jy fotos van so drie vier jaar terug kyk nie Self mense verander
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #13 on: September 16, 2009, 09:04:52 PM » |
|
Praat jy van die fonteine sirkel?
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
Dual
|
|
« Reply #14 on: September 16, 2009, 09:10:43 PM » |
|
Nee, die fonteine sirkel het die spuitfontein in die ou dae gehad Deesdae is dit die een met die vlae Wawiel sirkel tussen Yskor HK en Monument
|
|
|
Logged
|
|
|
|
CK1
|
|
« Reply #15 on: September 16, 2009, 09:12:45 PM » |
|
Martin ek sal hoor by my ouers ek dink hulle het erens so iets gehad.
Rooibok dit was 'n sirkel waat daar by Roger Dyson en die Ou Johannesburg pad was. Baie jare terug nog voor hulle die brue gebou het daar. Dit was reg voor ou Yskor hoof kantoor. Die plante in die sirkel was so geplant dat dit gelyk het soos 'n groot wa wiel, dus die naam wa wiel sirkel
|
|
|
Logged
|
Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #16 on: September 16, 2009, 09:14:24 PM » |
|
Oo..ok
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
|