Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Google & Privaatheid  (Read 3162 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725

« on: March 04, 2008, 09:41:18 PM »

Die dag dat Google begin bestaan het, het privaatheid gestop.
« Last Edit: March 05, 2008, 10:54:24 AM by Trailrider » Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585

Die Bergie...

WWW
« Reply #1 on: March 05, 2008, 10:59:52 AM »

Ek het hierdie stelling BAIE interresant gevind. Ek wil dit graag verder bespreek en het dit dus ge-"split" van die foto's van forumlede thread.

Daar is nie geheime op die internet nie. Mense wat bv. foto's plaas met "copyright" bluf hulself. Ek het al foto's van my motorfiets gekry op 'n advertensie op Gumtree. Eek! Enige iets wat jy in cyberspace se is in my opinie "out there".

Wat dink julle?
« Last Edit: March 05, 2008, 11:01:31 AM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
letsgofishing
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 876

« Reply #2 on: March 05, 2008, 03:37:27 PM »

If you want to "protect" any images you post on the net, there is digital water-marking  software that will let you place "copyright" or whatever across your pics. You can still see the pic, but it's useless for printing.
Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725

« Reply #3 on: March 05, 2008, 09:07:01 PM »

Inderdaad het ek gisteraand kwaad geraak oor juis hierdie issue. Ek wou 'n foto plaas wat op die internet beskikbaar is van 'n forumiet, maar ek is nie toegelaat nie. Indien daar fotos van my, of TR, of Eis op die internet beskikbaar is wat welvoeglik is en iemand wil dit plaas dan kan ons niks daar aan doen nie. Probeer egter 'n foto plaas van 'n forumiet wat die Administrators persoonlik ken dan is dit nie OK nie, maar dis goed as hulle die persoon nie ken nie. Dubbele standaarde.

Jy sluit by 'n forum aan wetende wat gaan gebeur, mense gaan wonder en vrae vra en hoe meer geheimsinnig jy is hoe meer gaan mense wonder en vrae vrae, maar in die geval ken die forumiet die administrator en word as sulks beskerm, ander forumiete is maar net gewoon en moet vir hulself opstaam, dubbele standaarde weereens.

Ek voel indien die administrators mense toelaat hier op die forum wat hulle ken en wat hulle voel het beskerming nodig, moet hulle die mense vooraf inlig dat hulle hier op hulle eie is(dit staan in die reels) en nie gaan beskerm word nie.

Indien die forumiet aansluit slegs om sekere dinge te lees, en die persoon is 'n vriend van admin wat beskerm moet word, epos die artikel vir die persoon.

Admin kan nie voorskryf wat jy aan mede forumiete vra nie, behalwe natuurlik as Admin die persoon ken.

Ek wil ook net sê dat ek van die begin af baie diplomaties was, maar hoe meer ek vrae gevra het hoe meer is die persoon beskerm.

Ek kon die link na die foto geplaas het, maar Admin sou dit verwyder het want jy mag nie fotos plaas van forumiete wat deur Admin beskerm word nie.

Ek kon die link vir almal ge-PM het of ge-epos het maar ek het nie.

 Angry Angry Angry Bang Head Bang Head Bang Head

Ek het vir Eis om verskoning gevra vir goed wat tussen ons gesê is, niks persoonlik nie en aan almal wat miskien van die goed gelees het, ek vra om verskoning.

My punt is ,Admin kan nie (hulle kan ek weet) forumiete beskerm net omdat hulle vriende is nie  Smiley

Indien mense moeg raak vir my, dis hoe ek is. As ek voel iets is nie reg nie dan wil ek so sê. Die forum het dit sover toegelaat en ek hoop nie dit verander nie Cool

Indien julle die link na die persoon se foto wil hê PM my (dis 'n welvoeglike foto, maar dis beskermend)
« Last Edit: March 05, 2008, 09:17:14 PM by Pmdb » Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802

« Reply #4 on: March 05, 2008, 11:23:03 PM »

Jy het baie valid punte beet.

Ek voel net dat die fotos wat ons almal plaas fotos is wat ons self op die web gesit het.
Die foto waarna jy verwys kon jy net opspoor nadat jy die link na die blog (wat TR gepost het) gevolg het en die unieke spelling van haar naam daar gesien het.
Van daar af is dit maklik.
Dis 'n foto wat sy nie self geplaas het nie.
As die blog nie geplaas was nie, sou die phantom net 'n phantom gebly het. Die blog adres is intussen verwyder en nêrens op die site behoort jy meer iets te kan opspoor wat jou kan lei na die foto nie. Dis soos sy dit wil hê. Post en PM na goeddunke, maar dis privaat en klaar en nie die 'concern' van die diktator nie...
Cheesy

Maar ja  - as jou inligting daarbuite is dan is dit daarbuite.

Ek dink die issue vir my was die respektering van privaatheid.

Jou angle is dan as jy jouself op die internet sit het jy baie van daardie privaatheid opgegee.
Ook 'n baie valid punt.

Slotsom:
Dinge gesê, dinge ge insinueer (o die spelling), dinge weer gesê, moere gestrip, kwaai posts gemaak, gemoedere afgekoel, posts delete, verskonings (wedersyds) gevra en aangebied, vrede gemaak, lesse geleer.

Hoop nie ons eindig ooit weer op waar ons gisteraand was nie.

« Last Edit: March 05, 2008, 11:39:27 PM by Eisbein » Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802

« Reply #5 on: March 05, 2008, 11:23:53 PM »

Die ander (baie snaakse mag ek byvoeg) jokes tussenin is hiernatoe geskuif : http://trailrider.route42.co.za/index.php?topic=328.45

« Last Edit: March 05, 2008, 11:29:32 PM by Eisbein » Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Eisbein
Forum Moegoe
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2802

« Reply #6 on: March 05, 2008, 11:42:32 PM »

Ek wou die quote net op sy eie ook sit en kommentaar lewer daaroor:

As ek voel iets is nie reg nie dan wil ek so sê. Die forum het dit sover toegelaat en ek hoop nie dit verander nie Cool

Dit sal nie verander nie.

Jy kan sê wat jy voel/dink.

Almal kan.

Logged

A mind full of questions and a Teacher in my soul.
And so it goes.
                                                          ----Eddie Vedder
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: