Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: namibie - spitskoppe #6  (Read 6372 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: June 29, 2009, 07:25:48 PM »


in swakop geneem.



Ons het die museum in Swakop besoek en dit was moeite werd. Daarna is ons by die kristal museum in, ook baie mooi en inetressant.

die grootste kristal “cluster” op uitstalling in die wêreld word daar uitgestal


hier wys waar ‘n Herero vrou krale maak van kristalle wat geslyp is



 kristalle binne iets wat soos ‘n klip van buite lyk vir my leke oog.


Ons het geslypte klippies gekoop, jy koop ‘n sakkie en dan kan jys self uitsoek en volmaak.

Klaar met swakop en toe ry ons noord al langs see af  tot by Hentiesbaai. Op Henties is hierdie galg en dit waarsku dat jy moenie die plek bemors nie.




Op Henties en op walvis het ons paar huise gesien wat buite reg rondom geteel is. Seker baie minder onderhoudwerk.






Van Hentiesbaai het ons na Spitskoppe gery




en die aand daar gekamp, onder ‘n boom met ‘n kaal kol  in die gras en niks verder nie.




 die reception office waar niemand was nie





Die volgende oggend is ons verder na Brandberg maar eers so bietjie by spitskoppe rondgekyk. Ook daar na die kettingleer en boesman spaalgrond gegan.Ek het ook hierdie   fotos geneem by die ander reception office waar ons uitgegaan het en hy was darm groter en beman.








 wys spitskoppe van verder, ons het daar in die middel teen die berg gekamp.

« Last Edit: June 29, 2009, 07:31:06 PM by lox » Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
R-O-V-Rat
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3433


Mehtuselah.


« Reply #1 on: June 29, 2009, 08:47:41 PM »

Dit lyk of kjulle in fantastiese vakansie gehad het. Baie foto's geneem!   A1

Die plek lyk darem mooi. Wil ok soontoe gaan Hope

Logged

AKA Rowwerot
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: June 29, 2009, 09:10:22 PM »

ek sou graag nog langer daar wou kamp maar tyd was te min, ek glo mens kan 3 rustige dae daar verwyl
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: July 01, 2009, 03:55:24 PM »

Lox het julle altyd in kampe gekamp? Of het julle soms net af getrek erens en gekamp?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #4 on: July 01, 2009, 05:54:29 PM »

Lox, someone once told me the tiles are longer wearing than paint. With the heavy sand storms, the grit quickly strips paint off the walls. The tiles however are much harder wearing. You would have noticed that most of them were glazed which just adds an extra layer of protection.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #5 on: July 02, 2009, 07:06:23 PM »

dankie rusty, ja dit maak sin wat jy sê, ek het gedink dit moet iets daarmee te doen he.

TR ons het elke nag in kamppeer plek geslaap, was maar nog dom, maar die mens ekla blykbaar gou as jy net in veld slaap, dit behoort aan iemand. ek dink mens kan probeer in die noorde dit doen maar in suide is dit dalk nie so goeie plan nie, maar ek dink vlg keer sal ek dit probeer op 'n paar plekke.

jy kan dlak vr spook en ryslis van weg vra wat hulle dink


ek dink mens kan dlak daar by flintstone cavbe slaap, net hoog genoeg dat water jou nei dlak oorval nie, mens weet nooit waneer daai rivier afkom nie
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #6 on: July 02, 2009, 11:23:18 PM »

Hmmm. Dis dalk makliker met 'n bike en 'n klein tent.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: