Pages: 1 2 3 [4]   Go Down
Print
Author Topic: Glentana omgewing  (Read 36194 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #60 on: December 05, 2011, 09:33:40 PM »

Tip?!? Eek!

Nee, ek het dit nie eers oorweeg nie. Met daai prys is haar 10% seker ingesluit!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #61 on: December 06, 2011, 06:06:53 PM »

Ek en Asterix het bietjie die Harley gevat en af ge-cruize See-plaas toe.

Flippen hel - R27 vir 'n bier en 'n Cream Soda! Shocked Vang 'n Walie is in volle swang!

Sorry See-Plaas, sien julle weer einde Januarie.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #62 on: December 06, 2011, 07:52:56 PM »

En jy kom groet nie, swak se ekke rant rant rant
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #63 on: December 06, 2011, 07:56:28 PM »

Dit was net voor 6 so dit was nie veilig nie Nail Biting!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #64 on: December 06, 2011, 09:21:30 PM »

Banggat tease tease
Logged
Biscuit
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2040



« Reply #65 on: December 07, 2011, 04:01:47 PM »

Dit het nou niks met mooi Glentana te doen nie, maar ons het laas Saterdag by die Laborie (KWV)plaas in die Paarl R40 betaal vir 2 kleinerige plastiekglasies bier.Dis nie net die Vaalies wat gerook word nie, maar die locals ook.
 Eyebrow
 Eyebrow
Logged
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #66 on: December 07, 2011, 04:09:07 PM »

Dit het nou niks met mooi Glentana te doen nie, maar ons het laas Saterdag by die Laborie (KWV)plaas in die Paarl R40 betaal vir 2 kleinerige plastiekglasies bier.Dis nie net die Vaalies wat gerook word nie, maar die locals ook.
 Eyebrow
 Eyebrow


Dis wat gebeur by "upmarket" adresse soos Laborie. Evil

Mens betaal tipies deesdae by 'n kroeg restaurant so R16 'n standaard bier.
Logged

DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #67 on: December 20, 2011, 09:43:55 AM »

HIE GAAN NIKS ANI !!!
Logged
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #68 on: December 21, 2011, 01:05:55 AM »

2011 se webcam kan begin Big Grin



































































Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #69 on: December 21, 2011, 08:49:01 AM »

Dis lekke by die see! Big Grin Head Bang
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #70 on: December 31, 2011, 03:19:40 PM »

Dis weer vakansie tyd dis rondomtalie draai en ek ry my fiets en ek maak 'n lawaai! Head Bang











Nuwe helmet en goggle cam doen sy ding. Head Bang
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #71 on: January 01, 2012, 12:57:05 AM »

Van ons deck kon ons al die fireworks sien - Glentana - Onderwyser Strand - Hersham - Groot Brak - Klein Brak - Hartenbos - Diaz - Mosselbaai!

Nie geweet waar om af te neem nie!







Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #72 on: December 11, 2012, 10:40:23 PM »

Dis weer Glentana Cam tyd! Head Bang

Ai jaai jaai dit gaan 'n goeie vakansie wees! Big Grin
« Last Edit: December 11, 2012, 10:46:23 PM by Trailrider » Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #73 on: December 12, 2012, 08:04:43 AM »

Dis so mooi Evil Evil
Logged
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #74 on: December 14, 2012, 02:40:03 PM »

 waiting waiting waiting

As jou kamera stukkend is  -  koop 'n nuwe!!!

Ek werk nog tot einde volgende week, dus benodig ek daaglikse updates .....  innocent
Logged

RTFM!!!
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #75 on: December 14, 2012, 02:44:09 PM »

Dis so mooi Evil Evil

Hoe het Poena gesê ?    "Dis 'n verhewe vorm van kuns!! "  Smile Smile Smile
Logged

Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #76 on: December 14, 2012, 09:58:35 PM »

Is dit nou HET en hettie?  Wink
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #77 on: December 23, 2012, 08:44:35 AM »

Dit het nou niks met mooi Glentana te doen nie, maar ons het laas Saterdag by die Laborie (KWV)plaas in die Paarl R40 betaal vir 2 kleinerige plastiekglasies bier.Dis nie net die Vaalies wat gerook word nie, maar die locals ook.
 Eyebrow
 Eyebrow


Dis wat gebeur by "upmarket" adresse soos Laborie. Evil

Mens betaal tipies deesdae by 'n kroeg restaurant so R16 'n standaard bier.

ek gaan nie na upmarket plekke toe nie, mens word uitgebuit en jy mag nie hard lag nie wat nog te sê van mmmmmmm wat ook al.

ek koop liewer die bier of wyn of koeldrank of wat ook al en geniet dit waar ook al en dit smaak nie na geld nie.

soms voel dit my by upmarket plekke dink die personeel daar dat die gaste wat daar is nie weet hoe om hulle self te vermaak nie en dan kos dit onnodig baie geld dat die personeel die gaste vermaak. dlak weet sommige gaste nie hoe om hulle self te vermaak nie en dan betaal hulle buiensporige pryse daarvoor en kort voor lank is dit die "going rate "vir almal in die omgewing?

Eenkeer nooi mense van ierland vir my en die vrou om by laobrie te gan eet. kom dt by wyn bestel wil ek die goedkoopste bestel, cabernet van KWV wat ek by KWV R28 'n bottel betaal het so 3 weke van te vroe dan kos di daar dink ek R80 as ek reg onthou.
Hy dring toe aan op die duurder rooiwyn, cabernet van laborie vir R150 per bottel waarvoor ek 3 weke te vore by KWV dink ek om en by R40 of R45 per bottel betaal het.ja sodra 'n plek naam gemaak het kan hy seker vra wat hy wil?

Vanmiddag gaan ek heerlike sirlion steak braai teen R100 per kg en 4 mense gaan daarvan eet, in steakhouse is dit een mens se steak prys....en dan ook nog die verdomde fooitjie wat verwag word agterna. 
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: 1 2 3 [4]   Go Up
Print
Jump to: