Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Vinnige naweek trip – Surprise!!  (Read 5821 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
teri II
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 159



« on: March 18, 2012, 02:56:42 PM »

Dis Saterdag middag en ek besluit op die ingewing van die oomblik dis tyd vir ’n roadtrip.

Ek ry na werk in ’n noordoostelike rigting vir so 3 ure.

Siende dat dit  ’n surprise trip is, lig ek ook niemand in van die plan nie.

Om die waarheid te sê, dis my beste vriend se verjaarsdag, en hy moet werk, so ek dink hy sal dit baie waardeer.


Omtrent met sononder stop ek by die klub in Elliot.  Groot smiles all round.  

Daardie aand voel dit nogal snaaks om die enigste een te wees wat onthou dis Glen se verjaarsdag.   Glen het gevra dat ek niks sê nie, want hy wou sien hoe lank dit die regulars vat om agter te kom.   Die ouens wat gereeld daar uithang kry toe ook om 12 uur ’n straf dop.

Die bar word eers laat toegemaak, maar die volgende dag se trip word al klaar beplan.

Die volgende oggend maak ons gou ’n brêkkie, en val toe in die pad.

Ons stop eers om ’n cache te soek.  By Askeaton draai ons af op die grondpad.




Wie’t nou weer gisteraand gestry oor die eiland in die dam?









Dis baie trappies af ondertoe, nog net so 23m.

















Ons het die hoeveelheid trappies getel, maar ek kan om die dood toe nie nou onthou hoeveel dit was nie.


Ek kuier nog so vir ’n paar uur saam met Glen in Elliot.  Maar ek moet weer in die pad val want ek werk Maandag.
« Last Edit: March 18, 2012, 03:00:00 PM by teri II » Logged
Rustyb
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6677



« Reply #1 on: March 18, 2012, 10:16:30 PM »

Another dam on my to do list. Thanks Teri.
Logged

If you sow honesty, you will reap trust
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #2 on: March 18, 2012, 11:36:26 PM »



Fantasties.

Stunning foto.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #3 on: March 19, 2012, 08:59:11 AM »



Fantasties.

Stunning foto.

+1000
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #4 on: March 19, 2012, 10:52:57 AM »

en + nog 1000

waar is hierdie dam?  wat is die dam se naam?
Logged

teri II
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 159



« Reply #5 on: March 19, 2012, 10:27:36 PM »

en + nog 1000

waar is hierdie dam?  wat is die dam se naam?



Dalk moet ek dit op "Guess the location" sit.....  innocent

"Hierdie dam is geopen ... op ... 1968"
"Inhoud: 60000 morgen voet"
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #6 on: March 20, 2012, 08:27:42 AM »

Katrivier Dam?

Baie nice report! A1
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
teri II
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 159



« Reply #7 on: March 20, 2012, 11:12:23 PM »

Katrivier Dam?


  No
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #8 on: March 21, 2012, 08:20:43 AM »

Bridle Drift Dam! Hope
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
teri II
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 159



« Reply #9 on: March 22, 2012, 12:47:19 AM »

Bridle Drift Dam! Hope


Nee

"Hierdie dam is geopen deur sy Edele mnr. MC Botha Minister van Bantu Administrasie en Ontwikkeling op 23 April 1968."

Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #10 on: March 22, 2012, 03:18:06 PM »

Paul Sauer dam of deesdae die Kouga dam
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
teri II
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 159



« Reply #11 on: March 23, 2012, 12:45:30 AM »

Paul Sauer dam of deesdae die Kouga dam


Ook nie hy nie..... julle raak al kouer
Logged
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #12 on: March 31, 2012, 05:41:26 PM »

 Ha Ha Ha Ha

Smaak my niemand van hier was al in oos kaap nie  Stir


Dit kan net Lubisi wees  Hope
Logged

All things are difficult before they are easy
teri II
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 159



« Reply #13 on: April 01, 2012, 03:22:23 PM »

Ha Ha Ha Ha

Smaak my niemand van hier was al in oos kaap nie  Stir


Dit kan net Lubisi wees  Hope

 Clap  A1  Clap

Of hulle lees nie die report nie
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: