Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Naweek trippie  (Read 7248 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« on: January 09, 2012, 04:08:26 PM »

So beplan ons 'n vinnige trippie Clanwilliam toe
Een ou stel voor ons ry deur Aurora, want hy was al een keer in daai rigting en dit was mooi sover hy kan onthou
'n Ander stel voor, kom ons ry soveel moontlik grondpad
So gemaak, so gedaan
Mapsource en plot 'n roete

Begin die dag 06:00, lieflike somers oggend, nie koud nie, nie warm nie, net lekker



Bymekaarkom - alles reg



Franschhoekpas - yskoud - soos in vriesend yskoud



Die omie was duidelik nie by sy mense se "party" by Bloemfontein nie - maar ons het die cache daar gevind - hy staan net daar, vuis in die lug, help nie eers soek nie



Eerste afdraai op grondpad - Babylonstoren pad, net voor "Malmensbury" - sinkplaat, sand en klippe in een



So erg geskud dat die Buel wat saam was, se knormoer opgepak het

Na 'n helse gestoot en gesukkel, 'n tou gekoop en elke keer die Buel aan die brand getrek

Op Darling maar eers die innerlikke gaan vul en hier gestop om die Geestelike sy te dek



Die fietse moet ook eers gevoed word



Ondergeskikte pad - die eerste keer in my lewe dat ek met so pad te doen gekry het - hulle kon baie letters op die bord gespaar het - K@K Pad sou meer as beskrywend gewees het



Die trein het darem 'n lekker reguit en gladde pad gehad



Vorentoe



Baie warm en op-geskud, eers iets kouds kry vir die kele



Darem weer 'n plek om die Geestelike sy op sy plek te hou



Langs die pad met 'n windpomp in sig



Met die temperatuur so in die omgewing van 40 + grade, 25 km voor Clanwilliam, toe gebeur daar wat 'n ou nie voor vra nie



Hier sou een van die Geestelike plekke nogal handig te pas gekom het, die tale wat darem gespreek kan word. die Midas pompie wat so groot soos 'n koeldrankblikke is, is niks meer werd as die leë blikkie self nie, met die enigste verskil dat die leë blikkie darem lug in het

Later darem veilig in Clanwilliam aangekom, 'n paar koues afgesluk en kampplek toe



Lekker gebraai en die nodige verbale interaksie het plaasgevind - ons was te laat vir die Apteek (Tops by Spar) maar darem 'n bottel gesmokkel gekry by die plaaslike bevolking. met twee sulke oulike Scottish Terriers op - een wit en een swart

Die aand was aan die broei, en dit was warm, vrek warm - so tussen die geen slaap maar so paar nagfotos geneem





Die plekkie was maar stil en rustig - geen beweging gesien nie



Dag twee - vervolg . . . . . . . . .
« Last Edit: January 09, 2012, 05:50:24 PM by Dual » Logged
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #1 on: January 09, 2012, 10:24:32 PM »

 Clap    Clap     Clap


Nice  A1 en pragtige fotos soos altyd.

Logged

All things are difficult before they are easy
DirtCopper
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 922


« Reply #2 on: January 09, 2012, 10:30:06 PM »

Baie mooi Martin A1
Logged
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #3 on: January 10, 2012, 05:40:23 AM »

Dag twee - vroeg-vroeg al warm, vrek warm
Ons beplanning is om terug te ry na Clanwilliam, oor Algeria, Sederberg Oase, Katbakkies, Skitterykloof, Ceres, huis-toe
Met die hitte en die öndergeskikte" pad in ons gedagtes, besluit ons eenparig, Weskus om terug is dalk die beste
Pakhuis - soos altyd, asemrowend mooi





Nog 'n stop om die Geestelike sy te dokter



'n Ou brug



'n Hawe





'n Tolpad op grond, en terug in die Sandveld



Sishen - Saldanha se erts trein



'n Windpomp



Pitstop



Sondonder



En lekker moeg tuis



Dit was 'n vermoeiende trippie gewees, met warm (vrek warm) toestande en ongeskikte paaie maar weer lekker om net daar buite te mag wees


« Last Edit: January 10, 2012, 05:42:40 AM by Dual » Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: January 10, 2012, 07:38:05 AM »

Lekker trip! Ek ken daai tipe paaie. Ek en VV het 100'e km op hulle al langs die spoorlyne in die Vrystaat gery. Nooit weer nie... Die keer wat ek 10km OP die treinspoor deur Toorwater gery het was minder erg.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #5 on: January 10, 2012, 03:42:05 PM »

Nou wat issit met ons?





Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #6 on: January 10, 2012, 04:01:48 PM »

My centrestand kan ek opvou en saamvat tot by die volgende plek  Big Grin

So binneband vervang in 40 grade +, is nie 'n grap nie - hierdie is 'n familie forum, so ek kan nie alles post wat ge-uiter is nie  innocent
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #7 on: January 10, 2012, 04:11:14 PM »

I can relate... innocent

My centrestand kan nie vou nie hy is rond. Maar ek hoef hom darem nie saam te ry nie. Daar waar ek 'n pap wiel kry, daar is hy! Cheesy
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #8 on: January 10, 2012, 04:14:59 PM »

Die belangrikste wat ek met papwiele gesien het is dat jy die binneband effens opblaas (klein bietjie) VOORDAT  jy die buiteband terugsit, dan is jou kanse om 'n pinch te kry baie klein of niks  A1
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #9 on: January 10, 2012, 04:15:59 PM »

O ja Martin, dit lyk baie lekker dankie! Ek merk egter op volgens die roete dat dit lyk asof julle die sandpaaie by Kapteinskloof en Aurora vermy het  Evil
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Dusty
Full Member
***
Offline Offline

Posts: 599



« Reply #10 on: January 10, 2012, 04:39:28 PM »

Dankie dat jy dit met ons gedeel het, dit lyk of dit baie lekker was  A1
Logged
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #11 on: January 10, 2012, 05:25:12 PM »

O ja Martin, dit lyk baie lekker dankie! Ek merk egter op volgens die roete dat dit lyk asof julle die sandpaaie by Kapteinskloof en Aurora vermy het  Evil

Met 'n pillion en die hitte, het ons heelwat paaie vermy   Nail Biting!
Alleen op die fiets sou dit lekker gewees het
Die naweek was, 1) of my vermoeëns besig om te kwyn, of 2) die omstandighede net teen my
Nogtans lekker gewees  A1
Logged
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #12 on: January 11, 2012, 12:31:36 PM »

 Smile
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: