Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Nuwe potensiele lid  (Read 2000 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« on: January 18, 2012, 10:29:21 PM »

'n Vriend van my koop toe 'n DR650 na aanleiding van my pratery en blog oor wegbreek en grondpaaie
Neem hom toe vanmiddag vir so vinnige kennismaking van dit
Ek dink hy is in
Gou die ou Houwhoek pas gaan wys























Skielik weet ek ook sommer hoekom ek dit doen
Dis lekker om te lewe, ja dit is A1
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #1 on: January 20, 2012, 06:40:49 PM »

Nou ja toe, lekker bly lekker, dankie vir die wys en jaloers maak.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: