Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: FTF - hoe weet julle dit?  (Read 5725 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« on: November 21, 2011, 01:58:12 PM »

Hoe weet julle wanneer 'n nuwe cache gepuliseer word? Moet jy 'n Premium membership hê (of iemand ken wat een het  Wink)?
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #1 on: November 21, 2011, 02:44:41 PM »

as jy n premium member is word jy in kennis gestel van alle nuwe plasings in jou area, as ek reg is in n 80km radius van jou home location af. Wink

die enigste ander alternatief wat ek van weet is om die google map van jou area elke dag dop te hou. ?  Eek!




of as jy n garmin het....   kyk hier vir n 30dae free membership promotion.

http://www.saforums.co.za/rlt/index.php?topic=9268.0
Logged

Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #2 on: November 21, 2011, 07:22:57 PM »

Ek kyk elke dan en wan na my roete en sien vinnig 'n nuwe raak.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #3 on: November 21, 2011, 09:50:57 PM »

Dankie, ek het vermoed premium het iets daarmee te doen...

Ek het nie 'n Garmin nie, wil een van julle nie aanlog met 'n Garmin op my account nie  Hope
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
GRyPH
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1528


Some things can't be done cautiously!


« Reply #4 on: November 22, 2011, 07:57:44 AM »

ek het ongelukkig klaar my garmin geregistreer,  anders kon ons dit gedoen het.  Undecided
Logged

buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #5 on: November 22, 2011, 09:14:47 AM »

Nee wat, ek wil niemand in die moeilikheid kry nie  A1
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Prins
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 3331



« Reply #6 on: November 22, 2011, 09:29:27 AM »

Buzz
Jy is welkom om GPS se detail te gebruik.  Ek doen nie die skattejag ding met Scott Scott nie  Evil Evil

Laat weet wat se detail jy nodig het.
Logged

RTFM!!!
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #7 on: November 22, 2011, 04:58:01 PM »

Myne is ook beskikbaar.

Ek loop soek niks anders as paaseiers nie tease
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #8 on: November 22, 2011, 05:14:49 PM »

Sover ek weet moet mens die GPS inplug by jou rekenaar met my userid om dit reg te kry, moenie worry nie, dis te veel moeite  A1
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #9 on: November 22, 2011, 05:15:05 PM »

Maar nogmaals dankie  A1
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #10 on: November 23, 2011, 04:48:46 PM »

Before the find



Buzz - so kan mens sien watter caches is nuut geplaas en nog nie gevind nie

Hou hierdie spasie dop, daai oop een het vandag 'n datum gekry  innocent

After the find

« Last Edit: November 23, 2011, 05:52:21 PM by Dual » Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: