Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Dooie Walvis  (Read 2539 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« on: December 26, 2011, 10:29:20 PM »

Vandag op L'Agulhas geocaching gedoen

Op pad na die een cache, lyk die een rots anders as die res van die rotse



Nog nader en daar is 'n klankie in die lug



Nog nader, en, goede ge-f*&%^k, dit lyk of ons almal soos honde lyk wat gras geëet het





Die ou grote het dit op een of ander manier nie gemaak nie, maar, alla hel, die reuk, dit was nou vinnig in-en-uit met hierdie cache
Daar was geen voels wat op die ou grote ge-aas het nie
Die vleis in die see was al erg verrot

Wonder wat die ou grote se einde veroorsaak het
Logged
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: December 27, 2011, 07:10:20 AM »

Dit lyk darem nog soos 'n walvis. Ek ken daai reuk, maar toe ek dit geruik het was die walvis al onherkenbaar verrot. Goeie hel dis erg!
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: