Hierdie freightliners was 2de hands, en sou van die hawe af na midde Afrika gery word, maar dit sou onwettig wees. Dit moes toe terug gelaai word, en by Walvisbaai afgelaai word, en kon so deur al die Afrika lande ry, sonder om 'n enjin in Suid Afrika aan te skakel
So het hulle die 50 vragmotors afgelaai. Dit was gekoop vir R100 000 elk
As mens nou dink hoe groot is daai lorries en hier lyk dit na dinkey toys
Passasiers skepe kom soms hier anker vir 'n dag of twee.
'n Houer-skip
Gemiddeld sal hierdie skepe so 175-190 meter lank wees, soms net oor 200m. Maar daar is ook die kleintjies van so 140m
Hierdie een laai 'scrap metal' vir uitvoer.
Hierdie monster is 'n reach-stacker, en houers word met die ding tot 3-hoog gepak
Lyk na ‘n moewiese forklift
Ek dink dit was haar nooiensvaart. As dit reen, kan die trappies baie glad wees. Glo maar vir my, menige aktetas, en selfone en kar sleutels beland in die see op so 'gangway'.
Massief ne?
Gearbulk skepe lyk effens anders. Hulle het nie die gewone krane op nie, maar 'n kraan wat van Portside na Starboard die produk kan pak. Dis gewoonlik graniet blokke, papier of alleminum blokke.