Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: anderset vakansie 10  (Read 3064 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« on: June 12, 2010, 05:59:36 PM »

10

Ry nog so in die vlak af oppad BF wes toe en die toerbus kom verby. Ken nie sy nommerplaat nie, maar beslis buiteland. Lyk my dis ingerig as huis en lekker kuier plek.




Dit het ons nogal ontstel toe ons ‘ngroot lorrie op sperstreep sien verby gaan by ons. Hy het gou geleer haastig is nie vinnig nie, want net na dit is hy afgetrek deur spietkops.

Op BF Wes moes nons weer oor die skaal en dis wat ons gesien het:



Met aankoms by die weegbrug en ons gewig






Was nie te swaar nie en kon gou gou weer die pad vat suide toe.

BF Wes se dam




BF Wes se spits verkeer




Weer diesel volgemaak op BFW en pad gevat huistoe. Dit was so half 7 wat ons die laaste skof gepak het. Ek het gereël vir kos by die huis.

Die een was haastiger as ons huistoe, maar Johan wil nie oonodig spoedboete kry nie.




Hier is die laaste foto wat ek  oppad kon neem. Te donker daarna.




Presies 11 uur voor ons huis stilgehou, afgepak en lekker pizzaz gekry as aandete by my vrou. Johan het oorgeslaap hier by ons. Sjoe hoe lakker was ‘n ordentlike stroet na 2 dae nie en hoe lekker slaap mens se eie bed weer.


Die gps na die trip

Die 105 was met die bakkie op die snelweg

Was so 30 km wat gps in die bakkie gewerk het, die res is lorrie gegewens.




Dieselverbruik was so tussin 48 en 56 liter pr 100 km. Wanneer die wind reg van voor waai maak dit nie veel verskil nie maar wanneer die wind skuins van voor waai is daar aansienlike vermeerdering in brandstof verbruik.

Dankie Johan dat ek kon samary, sal eendag weer so maak. Dlak Durbs toe dan?
Dankie N ons Hemelse Vader vir vriende en ‘n aangename en veilige reis.

NS
Op Face Book het iemand wat by die hawe werk vertel van vroue lorrie drywers wat hulle breiwerk uithaal waneer hulle wag by weegbrug en om op of af gelaai te word.


Hoop julle het lekker saam getoer.
Fluit fluit my storie is uit.

Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Dual
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2712


« Reply #1 on: June 12, 2010, 08:01:48 PM »

Dit was nou baie lekker saam kuier
Ek het die rit gevolg asof ek saam daar was
Baie bekende plekke saambeleef
Ons ken die huis in Pta as die Spookhuis - ek dink dis Lukasrand
Dis daar by die ingang van die glaskasteel van die destydse weermag
Weet nie wat deesdae daar aangaan nie
Baie lekker storie - goed gedaan
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #2 on: June 12, 2010, 08:06:01 PM »

dankie en dit is groot plesier om dit te skryf as ander mense dit geniet

nou sal ek eers moet begin vorberei vir die volgende rit om te kom perntjie verhale te vertel hier

ek hoop dit gaan 'n besondere een wees
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #3 on: June 13, 2010, 09:17:29 AM »

Dankie Lox. Dit was lekker om te volg. Ek weet dis baie moeite en waardeer dit. Wat van so 'n trippie saam met daai ander pel van jou met die bote? Hope
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #4 on: June 13, 2010, 09:59:18 AM »

ek dink dit sal lekker wees maar ek kry so maklik seesiek ek glo nie ek sal dit geniet nie.

ek moet nou begin voorberei vir die mosambiek trip in augustus.
hoop ek kan iets mooi en lekker kom vertel en wys.
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #5 on: June 13, 2010, 05:29:12 PM »

Laat weet bietjie waneer julle daar by ons verbygaan. Ons werk daaraan om so min of meer teen einde Julie / begin Aug daar te wees. 'n Vinnige oorslaap met 'n lekker kuier by Sun City, Die Watergat, Jabula, Phumula of sommer net by ons kan dalk uitloop op 'n verlenging van 'n week aan die vakansie! Smile
Logged
lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #6 on: June 13, 2010, 06:49:39 PM »

ons mik om 31 julie te ry en dalk oorslaap in pta die saterdag aand

verder weet ek nog nei baie nei die ander manne kom woensdagaand hier draai maak
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: