Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Vinnige Weskus uitstappie  (Read 6150 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« on: June 03, 2010, 01:02:31 PM »

Party dae is mens net nie lus vir werk nie....en gister was een van daardie dae! Het besluit om so bietjie uit te ry Weskus toe.

Paternoster :


Die snoek loop en daar was baie skuite uit.











Wou iets gaan eet het hier, maar hulle was toe.





Het lekker tuisgebakte brood gekoop by Oep vi Koep. Daar is ook nou 'n Oep vi Eet.

Langebaan toe. Club Mykonos.









Sylvester - die Griekse donkie.











Olifantskop













Dit was 'n lieflike dag! Head Bang
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #1 on: June 03, 2010, 01:10:38 PM »

Baie nice! Head Bang

Het julle 'n paar vars blinklywe gekoop of is julle uit Paternoster uit voor die bakkies terug gekom het? Het Oep vi koep nog daai bokkoms wat gevacuum pack is?
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #2 on: June 03, 2010, 01:14:02 PM »

Het die Coleman by die huis vergeet. Ja hulle het nog di bokkoms. Daar's 'n tandestokkie ook by.  Big Grin
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: June 03, 2010, 01:16:12 PM »

Daai vakuum verpaktes is die beste. Anders se Vuurvlieggie die goed stink in die huis. Smile Op my Lighthouse trip gaan ek sommer 'n klomp koop. Cool Eendag as Fourie of Rooibok of Martin hier kom kuier dan voer ek hulle dit. Cheesy
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #4 on: June 03, 2010, 09:47:29 PM »

En julle kom wragtag nie hier om nie? Angry Angry

We don't do that. Always keep it real. White Stripes is/are watching you! Evil
Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #5 on: June 03, 2010, 10:13:38 PM »

Daai vakuum verpaktes is die beste. Anders se Vuurvlieggie die goed stink in die huis. Smile Op my Lighthouse trip gaan ek sommer 'n klomp koop. Cool Eendag as Fourie of Rooibok of Martin hier kom kuier dan voer ek hulle dit. Cheesy

Ek het al daai visbiltong geeet. Bees of wild bly maar net beter.
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #6 on: June 03, 2010, 10:15:45 PM »

Elke soort kos het maar sy tyd of plek.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #7 on: June 03, 2010, 10:27:12 PM »

 A1
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #8 on: June 04, 2010, 08:17:30 AM »

En julle kom wragtag nie hier om nie? Angry Angry

We don't do that. Always keep it real. White Stripes is/are watching you! Evil

Het dit oorweeg om gisteroggend 'n koppie koffie te kom drink. Was bang jy slaap nog, dit was mos so lekker mistig daar. Het toe maar die koerant by die Spar gaan koop. Sal volgende keer so maak.  Big Grin
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Umdani
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2270



« Reply #9 on: June 04, 2010, 08:24:25 AM »

Dit mag dalk nie van veel nut wees vir die meeste van ons nie, maar vir die ouens wat minder bekend is aan die Weskus kan www.bokkom.co.za nogal handig te pas kom as jy beplan om hier rond te kom vakansie hou. Een van die beter toerisme sites wat so 'n groot area dek.

Hulle gee 'n baie realistiese beeld.......of nee wag.........jy voel nie die wind terwyl jy op die site is nie!  Smile
Logged
Pmdb
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6725


« Reply #10 on: June 04, 2010, 08:40:13 AM »

Lekker om so in die middel van die week weg te breek  A1

Nice fotos en daai bokkom-site lyk baie handig. Ek het die wind gevoel...maar helaas dit was net die oop venster  Big Grin
Logged

Two things are infinite: the universe and human stupidity; and I am not sure about the universe. - Albert Einstein
White Stripes
Moderator
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1603



« Reply #11 on: June 05, 2010, 10:32:11 AM »

En julle kom wragtag nie hier om nie? Angry Angry

We don't do that. Always keep it real. White Stripes is/are watching you! Evil

Het dit oorweeg om gisteroggend 'n koppie koffie te kom drink. Was bang jy slaap nog, dit was mos so lekker mistig daar. Het toe maar die koerant by die Spar gaan koop. Sal volgende keer so maak.  Big Grin

Ek slaap in die nag. Ook  nie eens altyd nie.  Wake up

Don't do that again. Spank
Logged
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: