Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Oefenkamp te Warthog Inn  (Read 10022 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« on: April 27, 2010, 10:10:42 AM »

Die kids was vir 'n karate oefen kamp te Warthog Inn net buite Brits, NW. Die plek is meer ingestel op veldskool ens vir skole. Die meeste kamers is toegerus met bunkbeds en het plek vir tussen 10 tot 20 kinders.

Dit het vrydagmiddag oppad soontoe begin reen en eers saterdagmiddag opgehou. Ons het langer as 'n uur aan die 35 km gery. Sig was op die beste tos en plek-plek nog kaarker. Nie 'n goeie begin vir die naweek nie.  Uhm

Saterdag het die kinders 06:30 begin oefen.....ek en mev. het bietjie ingele tot 06:50  smirk ... ons hoef nie te oefen nie.

 
 

Die hoogtepunt, vir die kinders en sommige oueres, was die hindernisbaan. Die kinders het hulle gate uit geniet. Dit was egter vrek koud en die outjies het dadelik in 'n warm stort gaan spring na die storie.

 

Die afrigter en my dogter, links, en 'n vriendin

 

My jongste

 

Spanwerk is aangemoedig

 
 

Moet ek hier in Scratch
 
 

Hallo pa

 

Die einde van die tonnel

 

Die outjie het saterdag 'n groot stap geneem. Hy het vreeslike hoogtevrees. Hy het lank gewik en weeg voor hy probeer afgly het met die foefieslide. Op die ou end het hy ongeveer 5 tree gevorder voor hy geval het. Groot persoonlike stap vir hom gewees

 

Die ou het meer as sy waardigheid voor sy girl verloor  Evil

 

 Uhm

 


 
 

Sy wil he ons moet wat  Loco Loco

 

Die fourie's se grot
 
 

Die uitsig uit die grot

 

Frekkin moddermonster het my kar betas  Sad

 

Lekker naweek en blaaskans vir die kinders. Dis ook baie goed vir die spangees en samewerking in die klub. Sulke intense oefening is goed, veral vir die kleintjies voor die SA's.

Die ouers kon lekker ontspan en rus.

 
 






Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
Natuurkind
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 5366



WWW
« Reply #1 on: April 27, 2010, 10:35:01 AM »

Kamp staaldraad? Evil
Logged

Life is short! Break the rules!
Forgive quickly! Kiss slowly!
Love truly, laugh uncontrollably
And never regret anything
That made you smile!
Smidty
Forum Furniture
*****
Offline Offline

Posts: 2840


George


« Reply #2 on: April 27, 2010, 06:27:57 PM »

Lyk of die kinders dit baie geniet het!  Head Bang

Hulle sal sulke goed vir altyd onthou.
« Last Edit: April 28, 2010, 03:38:16 PM by Smidty » Logged

All things are difficult before they are easy
Rooibok
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 9816



« Reply #3 on: April 28, 2010, 07:44:16 AM »

Sig was op die beste tos en plek-plek nog kaarker. Nie 'n goeie.....


 Ha Ha Smile Uhm
Logged

Ek gee oor. WP is die Beste!
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #4 on: June 01, 2010, 11:21:51 PM »

Dis nou baie nice!!! Head Bang A1
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: