Pages: 1 [2]   Go Down
Print
Author Topic: In die woestyn  (Read 11835 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Operator
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 6905



« Reply #20 on: October 31, 2012, 10:05:11 AM »

Diesel kos darem net 42 sent per liter.

 Eek!  Ongelooflik !!!
Logged

lox
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 3595


« Reply #21 on: October 31, 2012, 09:02:16 PM »

is dit enkel eienaars of gemeenskap plaas?

Het jy nie fotos van die boerdery ook nie?

Seker baie meganisasie?

heng jy maak my nuuskierig sal mos maak ek kom kuier vir jou om te kyk wat daar aangaan.

wonder of druiwe daar sal werk maar mag seker nie wyn maak nie?
Logged

Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
Pages: 1 [2]   Go Up
Print
Jump to: