Pages: [1]   Go Down
Print
Author Topic: Bosveld grondpaaie  (Read 6268 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
JC
Sr. Member
****
Offline Offline

Posts: 1453



« on: July 19, 2012, 05:49:54 PM »

Ek het die afgelope naweek my persoonlikheid probeer opspoor op ‘n paar Bosveld agterpaaie aan die suide kant van die Waterberge. Ek kon hom egter nie vind nie en sal baie binnekort verder moet gaan soek......

Die wereld was maar vaal en stowwerig so in die winter, maar nietemin balsem vir die siel. 'n Paar fodies.
 


Baie lodges in die Bosveld




Hangberg - 'n bekende baken van die Waterberge


Ingang na Legend golf landgoed - ek het net daar verbygery - met Hangklip in die agtergrond (foto van internet – nie daaraan gedink om self een te neem nie)


Die 19de afslaan van bo-op Hangklip - ‘n chopper vat jou op. (Foto van internet – hulle wou niks daarvan weet dat ek nie choppers kan bekostig nie en eerder met die Isuzu wil probeer boontoe ry ......)









Logged
Fourie
Moderator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 8218


Die Aapmens ......


« Reply #1 on: July 19, 2012, 08:10:19 PM »

Ek sal myself aan die saligheid oorgee daar.........

Baie nice

Soveel stiller as die see....
Logged

Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
buzzlightyear
Administrator
Village Elder
*****
Offline Offline

Posts: 4394


I come in pieces


WWW
« Reply #2 on: July 19, 2012, 08:44:12 PM »

Dankie JC dit lyk na my tipe reis.
Logged

A desk is a dangerous place from which to watch the world. - John LeCarré
Trailrider
Administrator
Town Crier
*****
Offline Offline

Posts: 26585


Die Bergie...


WWW
« Reply #3 on: July 28, 2012, 03:38:11 PM »

Dankie JC. Grondpad het nou maar een maal meer bekoring.
Logged

“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
Pages: [1]   Go Up
Print
Jump to: