Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« on: July 01, 2012, 10:16:43 PM » |
|
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
White Stripes
|
|
« Reply #1 on: July 01, 2012, 11:14:40 PM » |
|
faark, jy het 'n paar snaakse karakters daar by jou! Dankie, dis interessant.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« Reply #2 on: July 01, 2012, 11:58:29 PM » |
|
Hierdie mense in Ghana verskil baie van SA se inwoners. Hier is die mense rustig. Hulle word nie sommer kwaad nie. Hulle het nie daai openlike antagonisme jeens europeers of blankes nie. Hierdie mense besef watse geld en geleenthede na hulle land gebring word en dra jou, as besoeker, letterlik op die hande. Hulle, meeste van hulle, sal uit hulle pad gaan om jou te help. Sommiges is wel hardegat en wil jou nie eintlik help nie........maar hulle is ver in die minderheid. Dan nog 'n ding...... Hierdie republiekdag viering. Op die strand, tussen daai hordes mense, was daar nie een voorval van geweld nie. Daar is so min van die Ghanese wat alkohol gebruik dat almal nugter partytjie hou. Die buitelanders is die ouens wat drink. Ons het, buiten die bestuurder, 'n fris knaap van Kameroen gehad wat lastige smouse verwilder het. Hy was nooit verder as 5 meter van ons sitplekke af weg nie. Hy kom dinsdag vir 'n onderhoud vir werk by ons.....
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
lox
|
|
« Reply #3 on: July 02, 2012, 03:54:45 AM » |
|
dankie vir die wys....lyk my mens kan surkus te gaan met sommige van die ouens.
|
|
|
Logged
|
Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
|
|
|
JC
|
|
« Reply #4 on: July 02, 2012, 10:50:55 AM » |
|
Vrek interessant. Thanx.
|
|
|
Logged
|
|
|
|
CK1
|
|
« Reply #5 on: July 02, 2012, 08:56:31 PM » |
|
Baie nice
|
|
|
Logged
|
Our death is not an end if we can live on in our children and the younger generation. For they are us, our bodies are only wilted leaves on the tree of life. Albert Einstein
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #6 on: July 02, 2012, 10:00:06 PM » |
|
Goeie post! Ghana is 'n interessante land.
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« Reply #7 on: July 02, 2012, 10:11:28 PM » |
|
Goeie post! Ghana is 'n interessante land. Dis eintlik ongelooflik. Ek dink ek gaan hier 'n besigheid begin.........rerig. Hier is ongelooflike potensiaal vir vakansie toerisme..........'n house boat en 'n lodge op die regte plek Die natuurskoon is iets anders as waaraan ons gewoond is....... Hier is baie toeriste en die pb's dra jou op die hande.
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Rooibok
|
|
« Reply #8 on: July 05, 2012, 04:36:20 PM » |
|
mooi man! maak n dros oop
|
|
|
Logged
|
Ek gee oor. WP is die Beste!
|
|
|
lox
|
|
« Reply #9 on: July 05, 2012, 08:13:52 PM » |
|
Goeie post! Ghana is 'n interessante land. Dis eintlik ongelooflik. Ek dink ek gaan hier 'n besigheid begin.........rerig. Hier is ongelooflike potensiaal vir vakansie toerisme..........'n house boat en 'n lodge op die regte plek Die natuurskoon is iets anders as waaraan ons gewoond is....... Hier is baie toeriste en die pb's dra jou op die hande. sal ons dit ( jou plek ) kan bekostig? klink my altyd daar is so paar towerwoorde en waneer dit in 'n plek se advertensie genoem word is dit asof dit vryspas is om die plek 3 na 5 keer sy rerige waarde te laat betaal vir verblyf en aktiwiteite. paar van hulle is: Lodge 4x4 Echo Africa Safari Big 5 unspoilt en as jy van daai woorde kan kombineer verdubbel die reeds opgeblaasde prys soos safari lodge echo 4x4 ek is seker maar 'n armgat wat dit nie kan bekostig nie, daarom voel ek so.
|
|
|
Logged
|
Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« Reply #10 on: July 05, 2012, 08:36:45 PM » |
|
Hehehehehehe...................... Ek wens ek het die finansiele vermoe gehad om so iets te doen. Ek sou spesiale pryse gehad het vir forumlede en dan daai opgeblaasde pryse vir ander toeriste.... Lox as ek kon het ek waaragtig hier begin met 'n toeristebedryf. Die plek is ryp daarvoor......
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #11 on: July 06, 2012, 07:29:34 AM » |
|
Ghana is oop vir enige besigheid. My skoonouers het tot skool skoene ingevoer soontoe. Hulle het die DSTV regte in Ghana.
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« Reply #12 on: July 06, 2012, 08:19:47 AM » |
|
Met so $200 000 gaan jy baie ver kom in Ghana......vir 'n begin. Die eerste jaar is die moeilikste...o, ja en dan ook om 'n chief aan jou kant te kry is moer belangrik. Dan het jy baie minder moeilikheid.
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Trailrider
|
|
« Reply #13 on: July 06, 2012, 08:29:18 AM » |
|
ja, jy moet blykbaar aan 'n village behoort of so iets?
|
|
|
Logged
|
“Remember what Bilbo used to say: It's a dangerous business, Frodo, going out your door. You step onto the road, and if you don't keep your feet, there's no knowing where you might be swept off to.”
|
|
|
Fourie
Moderator
Town Crier
Offline
Posts: 8218
Die Aapmens ......
|
|
« Reply #14 on: July 06, 2012, 09:47:32 AM » |
|
Jy moet die village chief aan jou kant kry. Alles in sy tribal area beheer hy. Sonder sy samewerking gaan jy niks regkry nie. Daar moet "onderhandel" word..........
|
|
|
Logged
|
Ek is bly ek is nie 'n Stormer ondersteuner nie
|
|
|
Umdani
|
|
« Reply #15 on: July 18, 2012, 07:08:57 AM » |
|
Hierdie mense in Ghana verskil baie van SA Gauteng se inwoners.
Hier is die mense rustig. Hulle word nie sommer kwaad nie. Hulle het nie daai openlike antagonisme jeens europeers of blankes ander rasse nie.
Sorry, maar die verwysing na "SA" is darem te algemeen! Ek ondervind 'n baie duidelike verskil tussen Suid en Noord van die Oranje! By ALLE rasse!
|
|
|
Logged
|
|
|
|
lox
|
|
« Reply #16 on: July 20, 2012, 07:18:13 AM » |
|
Hierdie mense in Ghana verskil baie van SA Gauteng se inwoners.
Hier is die mense rustig. Hulle word nie sommer kwaad nie. Hulle het nie daai openlike antagonisme jeens europeers of blankes ander rasse nie.
Sorry, maar die verwysing na "SA" is darem te algemeen! Ek ondervind 'n baie duidelike verskil tussen Suid en Noord van die Oranje! By ALLE rasse! esh war my bas, ek denk ook soooo....
|
|
|
Logged
|
Bly nederig en waardeer wat jy het, dit kan binne oomblikke van jou weggeneem word.
|
|
|
|