Welcome,
Guest
. Please
login
or
register
.
1 Hour
1 Day
1 Week
1 Month
Forever
Login with username, password and session length
Home
Help
Search
Login
Register
News
:
Welcome new members!
The Road Less Travelled
⇒
On the road less travelled
⇒
Vakansie Fotos / Travel Reports
⇒
Kruger voor die Moz trip
Pages: [
1
]
Go Down
« previous
next »
Print
Author
Topic: Kruger voor die Moz trip (Read 1586 times)
0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Umdani
Forum Furniture
Offline
Posts: 2270
Kruger voor die Moz trip
«
on:
July 23, 2012, 03:56:04 PM »
Die hele span. Derik se dogter neem die foto en die geeck
langs my is my seun, Kevin, wat net saam was tot daar. Hy het weer terug gevlieg die Sondag toe ons Moz toe gaan. Dis vir hom te moeilik om so lank van sy wiskundeboeke af weg te bly!
Lekker eerste aand sindroom braaitjie gemaak!
Dit klink ongelooflik ma dis warm genoeg om te swem!
Die kinders maak kennis met die locals...
Die Vrugtestalletjies buite Nelspruit...
Inni bus op pad na die bosbraai in Kruger...
In die oop voertuig op pad na die bosbraai:
Die foto is bietjie geblur, maar glo my dit lyk goed in werklikheid.
Dit is in die wildtuin. Daar was 'n trop hyenas wat die heeltyd om ons gedraai het. Regtig 'n nice ervaring!
'n Cash bar.
Kevin lyk heel in sy element!
Met die flash:
Op pad na 'n "on foot safari" in Kruger vroegoggend...
When it rains... this is wet!
Daai ouens met die guns is asaf ori katte ini bos. Hulle soek daai snacks!
Te voet in Kruger. Dis 'n totaal ander ervaring!
Brekfis by Krokodilbrug na die morning walk.
Uit die aard van die saak kos dit 'n paar rand. Regtig nie te duur nie. Jy doen jouself 'n onguns aan om 2000 km te ry en jouself die voorreg om dit te doen ontsê. Vra vir NK. Sy kan die goed organise!
«
Last Edit: July 23, 2012, 04:56:25 PM by Umdani
»
Logged
Pages: [
1
]
Go Up
Print
« previous
next »
Jump to:
Please select a destination:
-----------------------------
Life, the Universe and Everything Outdoors
-----------------------------
=> General Discussion
=> Jokes!
===> General Sport
-----------------------------
On the road less travelled
-----------------------------
=> Vakansie Fotos / Travel Reports
===> Social Threads
=> Kampeer plekke en ander Bestemmings
=> Geocaching
===> Trackables
===> The Road Less Travelled Challenges
=> Under the sea
=> Fotografie / Photography
===> Voëls
-----------------------------
Services and classifieds for members
-----------------------------
=> Moenie dit mis nie!
-----------------------------
Admin
-----------------------------
=> Admin
Loading...