The Road Less Travelled

On the road less travelled => Vakansie Fotos / Travel Reports => Topic started by: Prins on January 29, 2012, 03:26:59 PM



Title: Vinnige naweek wegbreek
Post by: Prins on January 29, 2012, 03:26:59 PM
Ons het die voorreg gehad om gisteraand in die wille dieretuin te slaap.  Die wereld is NAT, met meeste grondpaaie wat nog  toegesit is.
Ons het baie min rond gery, net lekker gekuier en gesewem saam met die vriende.
Hier is so paar fotos:

Ma, kyk hulle kyk vir my...
(http://i210.photobucket.com/albums/bb66/PrinsF/Wildtuin%20Jan%202012/DSC05146.jpg)

Die buffels slaap nog.  Kyk die water in die voorgrond.
(http://i210.photobucket.com/albums/bb66/PrinsF/Wildtuin%20Jan%202012/DSC05151.jpg)

Piep klein bospatrysies. 
(http://i210.photobucket.com/albums/bb66/PrinsF/Wildtuin%20Jan%202012/DSC05153.jpg)

(http://i210.photobucket.com/albums/bb66/PrinsF/Wildtuin%20Jan%202012/DSC05159.jpg)

(http://i210.photobucket.com/albums/bb66/PrinsF/Wildtuin%20Jan%202012/DSC05162.jpg)

Aasvoel die raasvoel, op ‘n buffel karkas
(http://i210.photobucket.com/albums/bb66/PrinsF/Wildtuin%20Jan%202012/DSC05170.jpg)

Tarentale
(http://i210.photobucket.com/albums/bb66/PrinsF/Wildtuin%20Jan%202012/DSC05171.jpg)

Kosmaaktyd
(http://i210.photobucket.com/albums/bb66/PrinsF/Wildtuin%20Jan%202012/DSC05173.jpg)

Etenstyd
(http://i210.photobucket.com/albums/bb66/PrinsF/Wildtuin%20Jan%202012/DSC05178.jpg)

Groot tent vir pa en ma, regterhandse klein tentjie vir ons dogter, en die linkerhandse tent vir die jongman.
(http://i210.photobucket.com/albums/bb66/PrinsF/Wildtuin%20Jan%202012/DSC05180.jpg)


Title: Re: Vinnige naweek wegbreek
Post by: Trailrider on January 29, 2012, 05:36:59 PM
Baie nice!

Daai klein bospatrysies is oulik! :MrGreen:


Title: Re: Vinnige naweek wegbreek
Post by: Ponytail on January 29, 2012, 08:43:45 PM
Mooi foto's! Dankie vir die deel, Prins :thumb:


Title: Re: Vinnige naweek wegbreek
Post by: Dusty on January 30, 2012, 07:58:23 AM
Lekker, mooi om die bosveld so groen te sien   :thumb: