The Road Less Travelled

On the road less travelled => Vakansie Fotos / Travel Reports => Topic started by: cassiebotha on January 23, 2012, 01:27:38 PM



Title: my draad wat rek maak die trip toe sleg.... toe nie!!!
Post by: cassiebotha on January 23, 2012, 01:27:38 PM
http://www.cassierides.blogspot.com/2012/01/draad-wat-rek-maak-trip-ma-slegmaar-toe.html


Title: Re: my draad wat rek maak die trip toe sleg.... toe nie!!!
Post by: buzzlightyear on January 23, 2012, 01:31:35 PM
Smaak my jy en Operator het dieselfde probleem gehad die naweek.  :MrGreen:


Title: Re: my draad wat rek maak die trip toe sleg.... toe nie!!!
Post by: cassiebotha on January 23, 2012, 02:07:58 PM
Buzz het sy nuwe bike ook draad issues gehad!  jislaaik ek het genip maar gelukkig nie getuk!
Ek moes robotte vermy..


Title: Re: my draad wat rek maak die trip toe sleg.... toe nie!!!
Post by: Smidty on January 23, 2012, 07:38:17 PM
Lekker Cassie  :thumb:

Ons het ook die cops daar gekry ma hulle het ons nie gestop nie  :loco:  :innocent:     :innocent:

Seker gesien julle almal ry sonder licence  :stir: :stir:


Title: Re: my draad wat rek maak die trip toe sleg.... toe nie!!!
Post by: cassiebotha on January 24, 2012, 01:40:56 PM
Ek si3n julle trip was aws9me. Daai plaasdam was lekker seker gewees. Juzuzzi in volle vormaat