The Road Less Travelled

On the road less travelled => Geocaching => Topic started by: Trailrider on November 20, 2011, 07:48:40 PM



Title: Waar was jou 100ste cache?
Post by: Trailrider on November 20, 2011, 07:48:40 PM
Team RLT: Eagles view of Montagu pass (http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GCRZAR)

Gryph: View from the Top (http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GCM95F&Submit6=Go)

Dual: Moonlight Bay (http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GC1KG81)

Trailrider: Twin Views (http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=a70315b6-56e3-43f3-a5f9-1ff23c4d7683)


Title: Re: Waar was jou 100ste cache?
Post by: GRyPH on November 20, 2011, 09:14:34 PM
hier is my milestones soos per geocaching.com

Quote
1   03/04/2011   GCRZAR   Eagles view of Montagu Pass
5   03/06/2011   GC101CP   Herold's Bay View
10   03/07/2011   GC1PKRC   Where the river ends.
25   04/17/2011   GC1NJ8W   On the rocks
50   05/15/2011   GC1DM1Q   Blikstasie
75   06/19/2011   GC2YAZY   Van Riebeeck Garden (George)
100   07/11/2011   GCM95F   View from the Top



Title: Re: Waar was jou 100ste cache?
Post by: Trailrider on November 20, 2011, 09:22:46 PM
View from the Top!

Waar kry jy die milestones?

Wat was die Team se 100ste?


Title: Re: Waar was jou 100ste cache?
Post by: Dual on November 20, 2011, 09:37:19 PM
My 100 ste - Kleinmond Ligtoring

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/100tH.jpg)


Title: Re: Waar was jou 100ste cache?
Post by: GRyPH on November 21, 2011, 01:11:00 PM
View from the Top!

Waar kry jy die milestones?

Wat was die Team se 100ste?

wil vir my lyk dat dit slegs n members feature is.    ek het op my profile by Statistics ingegaan , en dan op milestones ingegaan. maar ek kry dit nie vir die span nie.


Title: Re: Waar was jou 100ste cache?
Post by: GRyPH on November 21, 2011, 01:28:20 PM
ek het op die team thread probeer kyk en ek het op geocaching.com terug getel op die lys van caches wat die span al gevind het. op altwee sites het ek dieselfde antwoord gekry.  Dus lyk dit vir my of hierdie die span se 100ste find was:

Eagles view of Montagu pass  http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GCRZAR (http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GCRZAR)





Title: Re: Waar was jou 100ste cache?
Post by: Trailrider on November 21, 2011, 07:28:58 PM

My 100 ste - Kleinmond Ligtoring


Daar is nie so cache nie. Wat is die regte naam op CG nr ek wil die eerste post update. :evil1:


Title: Re: Waar was jou 100ste cache?
Post by: Dual on November 21, 2011, 08:00:17 PM

My 100 ste - Kleinmond Ligtoring


Daar is nie so cache nie. Wat is die regte naam op CG nr ek wil die eerste post update. :evil1:

http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GC1KG81


Title: Re: Waar was jou 100ste cache?
Post by: Trailrider on November 21, 2011, 08:05:09 PM
 :thumb: :biggrin:


Title: Re: Waar was jou 100ste cache?
Post by: Trailrider on January 02, 2012, 02:51:50 PM
Twin Views 8)


Title: Re: Waar was jou 100ste cache?
Post by: GRyPH on May 01, 2014, 05:15:25 PM
TR :ek sien nou eers jou laaste post.

Twin views is een van my caches.  Maar jy het hom nooit gelog as "found" nie?


Title: Re: Waar was jou 100ste cache?
Post by: Trailrider on May 02, 2014, 08:46:41 AM
Ek het! Check my smiley! :biggrin:

As ek reg onthou het ek destyds ook 'n TB daar gelos.


Title: Re: Waar was jou 100ste cache?
Post by: Operator on May 02, 2014, 08:59:06 AM
TR..............Ek was nog saam met jou daai dag daar by TwinViews.


Title: Re: Waar was jou 100ste cache?
Post by: Trailrider on May 02, 2014, 09:02:53 AM
Wragtig ja. 8)


Title: Re: Waar was jou 100ste cache?
Post by: GRyPH on May 03, 2014, 12:09:31 PM
Ek het! Check my smiley! :biggrin:

As ek reg onthou het ek destyds ook 'n TB daar gelos.

Ok cool. Kon nie jou log kry nie. 👍


Title: Re: Waar was jou 100ste cache?
Post by: Strompie on September 10, 2014, 02:59:30 PM
http://www.geocaching.com/geocache/GCJJ0V_klipspringer-lookout (http://www.geocaching.com/geocache/GCJJ0V_klipspringer-lookout) Dit was my 100ste. Vrek dit was lank terug.