The Road Less Travelled

On the road less travelled => Geocaching => Topic started by: Trailrider on November 20, 2011, 07:37:48 PM



Title: Caledon's Steam Tractor
Post by: Trailrider on November 20, 2011, 07:37:48 PM
Ek het die een die 3de keer gaan soek. Die keer met aanwysings van PRESIES (?) waar dit is. Weer NIKS. Ek gee op met die een. :-\


Title: Re: Caledon's Steam Tractor
Post by: buzzlightyear on November 20, 2011, 08:32:29 PM
Het jy hom gelog as DNF, dalk moet die eienaar gaan kyk waar hy is? Lyk my ek moet Caledon toe  :MrGreen:


Title: Re: Caledon's Steam Tractor
Post by: Trailrider on November 20, 2011, 08:34:06 PM

Het jy hom gelog as DNF


Yup!


Title: Re: Caledon's Steam Tractor
Post by: GRyPH on November 20, 2011, 09:15:47 PM
baie mense kry daai een as gevind....  ek het hom egter vir lank gesoek toe hy beslis daar was en hom nie vir n #$@ gekry nie.


Title: Re: Caledon's Steam Tractor
Post by: Dual on November 20, 2011, 09:37:45 PM
Ons het hom gekry, weet presies waar hy is, sal gaan loer en terug rapporteer  :thumb:


Title: Re: Caledon's Steam Tractor
Post by: buzzlightyear on November 20, 2011, 10:00:44 PM
Tricky Vickey & Mickey het goeie hides, ek en Dual het al paar van hulle s'n gekry. Ek sien daar's 'n foto wat wys hoe lyk die cache, hy's lekker klein!


Title: Re: Caledon's Steam Tractor
Post by: GRyPH on November 21, 2011, 01:04:36 PM
Tricky Vickey & Mickey het goeie hides, ek en Dual het al paar van hulle s'n gekry. Ek sien daar's 'n foto wat wys hoe lyk die cache, hy's lekker klein!

dis n klein nano ja.    ek het al ander nanos gekry en dis nie n maklike ding om te soek nie maar die een op die trekker het my vir n ses geslaan.


Title: Re: Caledon's Steam Tractor
Post by: GRyPH on November 21, 2011, 01:05:48 PM
Ons het hom gekry, weet presies waar hy is, sal gaan loer en terug rapporteer  :thumb:


 :thumb:   ek sal volgende keer as ek hom weer gaan soek jou cellnr saamvat vir ingeval ek hom weer nie kry nie  :biggrin:


Title: Re: Caledon's Steam Tractor
Post by: Trailrider on January 22, 2012, 09:38:48 PM
Ons het hom gekry, weet presies waar hy is, sal gaan loer en terug rapporteer  :thumb:

 :waiting:


Title: Re: Caledon's Steam Tractor
Post by: Dual on February 05, 2012, 12:50:53 PM
Was vanoggend gou daar verby - hy is weg

(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Steam.jpg)


Title: Re: Caledon's Steam Tractor
Post by: Trailrider on February 05, 2012, 05:55:57 PM
So gedink ja...


Title: Re: Caledon's Steam Tractor
Post by: GRyPH on February 05, 2012, 06:48:33 PM
wou se ek kan hom nie kry nie.  ::)


Title: Re: Caledon's Steam Tractor
Post by: Trailrider on June 25, 2012, 09:57:01 PM
Found!!! 8)