The Road Less Travelled

Life, the Universe and Everything Outdoors => General Discussion => Topic started by: Trailrider on August 20, 2011, 12:23:51 PM



Title: Die Bliksems!!!
Post by: Trailrider on August 20, 2011, 12:23:51 PM
Aquila Private Game Reserve:

Desperate attempts to save dehorned rhino on the reserve...... second rhino darted but thankfully ok...... will keep you all posted...



Medication has been administered to dehorned rhino… #aquilarhino



Third Rhino still missing.... helicopters on the way to assist with the search of the 7500 hectre reserve....



 :angry: :angry: :sad5: :angry: :angry:

As hulle die ouens kry moet hulle hulle onthoring! :angry:


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Trailrider on August 20, 2011, 01:41:34 PM
Vets are battling to save two rhino that had their horns cut off by poachers at the Aquila Game Reserve in the Karoo.

The Western Cape reserve is home to six endangered white rhino.

On Saturday morning, two of the animals were found in the park, one with its horn completely severed off. The others rhino’s horn was partially cut.

Aquila Game Reserve owner Searl Derman said vets are currently treating the animals.

“One of our rhino has been poached, it’s still alive. We’ve got vets flying in…,” he said.

Derman said the poachers were interrupted but managed to flee with one horn.

In 2011, over 260 rhino have been killed in South Africa.

http://www.ewn.co.za/Story.aspx?Id=72446


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Prins on August 20, 2011, 02:07:08 PM
Amputeer alles wat uitsteek wanneer hulle die ouens vang.   :angry:

Maar tipiese jarnalistieke sensasie ...  witrenosters is nie rerig meer bedreig nie....  :evil1:


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Biscuit on August 20, 2011, 05:01:17 PM
Of hulle bedreig is of nie, dit bly `n aaklige besigheid die stropery.
 :uhm:
 :sad5:


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: buzzlightyear on August 20, 2011, 06:38:07 PM
Na al die vorige gevalle weet ek nie wat om te dink nie. Inside job kom in my gedagtes op...


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Rustyb on August 20, 2011, 08:15:20 PM
They found the third one. Deceased


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Trailrider on August 20, 2011, 10:26:53 PM
De-horned rhino is trying to stand up .. keep him in your thoughts ....


one horn left in tact... trying to get up

(http://a7.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-snc7/313319_208105275911186_108368995884815_496087_2556495_n.jpg)


Fighting to keep him alive ..

(http://a6.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-ash4/311181_208110992577281_108368995884815_496111_7652579_n.jpg)


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Trailrider on August 21, 2011, 07:24:05 AM
(http://a1.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-ash4/319091_208225859232461_108368995884815_496335_3694756_n.jpg)

Poached Rhino fighting for his life......


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Trailrider on August 21, 2011, 08:12:19 AM
Great news, he is fighting... suffering a bit with the cold .. tried to stand up at about 3 o'clock this morning.... good sign... touch and go for the next 48 hours


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Trailrider on August 21, 2011, 08:12:42 AM
Just heard from Searl at the Reserve.. Rhino has walked 150 metres and is exhusted.. pics to follow....


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Trailrider on August 21, 2011, 08:36:46 AM
Not happy about the position he is lying in but ears twitching and all looks ok..... the female that was darted yesterday is standing gaurd protecting him...

(http://a3.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-snc7/320688_208386392549741_108368995884815_496612_5932895_n.jpg)


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Trailrider on August 21, 2011, 11:38:10 AM
Rhino weakening.. rushing more glucose and saline solution as well as two additional vets from Cape Town


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Smidty on August 21, 2011, 12:50:51 PM
 :angry: :angry: :angry: :angry:

Ons hoop die arme dier maak dit.

Wens ek kan net 5 minute kry saam met die bliksems wat dit aan 'n dier doen


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Trailrider on August 21, 2011, 12:56:02 PM
Vets have arrived.. this is such an emotional rollercoaster – he is still trying to stand which is a great sign...


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Trailrider on August 21, 2011, 01:05:41 PM
Check out Fokus tonight on SABC 2 @ 18h30 there will be some dramatic footage of the last two days...


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Trailrider on August 21, 2011, 03:45:22 PM
looking up... he is showing signs of improvement...

(http://a8.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-snc7/313828_208488685872845_108368995884815_497123_4052505_n.jpg)

(http://a3.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-snc7/302773_208488812539499_108368995884815_497125_2286014_n.jpg)



Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Trailrider on August 21, 2011, 03:48:08 PM
(http://a6.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-snc7/319134_208492092539171_108368995884815_497134_434980_n.jpg)

(http://a4.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-ash4/262408_208492152539165_108368995884815_497135_3154788_n.jpg)

(http://a7.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-ash4/319192_208492339205813_108368995884815_497138_1649892_n.jpg)

(http://a4.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-ash4/313033_208492425872471_108368995884815_497140_4877311_n.jpg)


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Trailrider on August 21, 2011, 03:50:09 PM
Die een wat dit nie gemaak het nie... :sad5:

(http://a8.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-snc7/317129_208493692539011_108368995884815_497142_3957233_n.jpg)

(http://a2.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-ash4/294276_208493769205670_108368995884815_497143_3348514_n.jpg)

(http://a3.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-ash4/297247_208493892538991_108368995884815_497144_205855_n.jpg)

(http://a7.sphotos.ak.fbcdn.net/hphotos-ak-ash4/315484_208494132538967_108368995884815_497146_2707308_n.jpg)

Special thanks are also extended to the dedicated vets Dr Walton and Dr Wium, Roland Bellstead, Doempies Trichardt, Douw Grobler , the Aquila staff and the thousands of concerned sms’s, calls, emails, Facebook posts and tweets received from all over the world.


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Umdani on August 21, 2011, 04:42:48 PM
Wat is die situasie ........ op die een foto is net een horing af en op 'n volgende/vorige een altwee.... :Scratch:


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Biscuit on August 21, 2011, 04:47:29 PM
Ek sukkel om te glo mense kan so wreed wees teenoor ` n dier- en tog is dit die realiteit.Dankie vir die foto`s wys.
 :sad2:
 :sad2:


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Trailrider on August 21, 2011, 04:52:07 PM
Umdani een se horings is altwee af en die ander net een. Hulle het die bliksems verras terwyl hulle nog besig was. Die een met altwee horings af is ongelukkig dood intussen. Hulle werk nog met die ander.

'n Derde renoster is ook dood gevind.


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Umdani on August 21, 2011, 04:56:19 PM
Sleg bliksems!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Dis om die draai van ons af. Ek is oortuig daarvan dat die polisie in is op 'n manier. Dis onmoontlik dat daar in soveel jare met soveel gevalle sukses behaal word deur die stropers en die ganse polisiemag met choppers, guns en 'n moerse klomp mense niemand kan vang nie!. :bang:


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Ponytail on August 21, 2011, 08:07:57 PM
My hart bloei as ek hierdie fotos sien... Hoe kan mense so wreed wees??? :sad2: :sad2:

Wens ek kon my hande op die sleg blikslaers kry wat sulke goed doen!! :angry: :angry: :angry: :angry:


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: buzzlightyear on August 25, 2011, 09:20:46 AM
ABSA die renoster is laasnag dood  :sad5:

http://www.facebook.com/Aquilasafari/posts/210322942356086


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: JC on August 25, 2011, 09:50:18 AM
Volgens die nuus vanoggend was daar weer 'n verdere geval in die Potgietersrus omgewing. Twee renosters geskiet gevind in die veld met hulle horings verwyder.


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Eisbein on August 26, 2011, 01:12:37 PM
Vandag dit in my Company Inbox gekry:

(http://www.oumeulteater.co.za/stuff/rhino.jpg)

Elke bietjie help...



Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Eisbein on August 26, 2011, 01:15:10 PM
Die cool ding is dat TFG geweldige agter die skerms dinge soos dit doen waarvan niemand (behalwe die ouens aan die binnekant) weet nie.
Die nuus het deur koerant berigte ook wyer nuus geraak.

Dit word nie sommer as 'n marketing tool gebruik nie.
Sê vir my die ouens se harte is op die regte plek.



Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Umdani on August 26, 2011, 01:44:25 PM
Die hele "save the rhino" ding is regtig 'n worthwhile cause. As Foshini net klere gehad het wat vi my pas sou ek da gaan koop het!

Hoe ek die ding sien is: Money rule! of ons dit nou so wil he of nie...dit doen. "ons" moet sorg dat ons meer geld het as die "kliente". Noem hulle wat jy wil. Varke, bliksems, of 'n hele string vloekwoorde as jy wil. Dis nou die dwase wat renosterhoring poeier by sy neusgate insnuif of by sy ore indruk of wat de hel hul ookal daarmee doen. Ek is oortuig daarvan dat daar vir elke persoon wat horingpoeier substance gebruik daar seker 1000 000 is wat dit nie doen nie. As ons dit so bekend kry dat elkeen van die mense wat dit nie gebruik nie net soveel geld gee as wat hy wil/kan vir die voorreg om dit nie te gebruik nie as wat die gebruikers wil of kan gee vir die verbruik daarvan het ons genoeg geld om enige veearsts te laat split op sy partner wat so simpel en armoedig van gees is ........................

Wat de hel. Dis eenvoudig vir my onmoontlik om nie erg emosioneel en de bliksem in te raak nie!!! :angry:


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Biscuit on August 29, 2011, 12:27:05 PM
Se nou net daar word renoster-teelplase oral in die land gevestig en op grootskaal met renosters geboer en dan word hul horings wetenskaplik geoes- sal die bodem dan nie uit die renosterhoring- mark val nie, omdat dit dan vryelik te koop is? Ek wonder maar net.Ek weet natuurlik nie of `n renoster wel sy horing nodig het om in die veld te oorleef nie-dalk baklei hy daarmee. Maar nogtans, as dit vryelik beskikbaar is kan die skelm- sindikater mos nie meer geld maak nie?
 :uhm:
 :rant:


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Operator on August 29, 2011, 12:31:18 PM
Biscuit..................alhoewel dit 'n goeie idee is, sal dit nie werk nie.

Daar is by Gansbaai groot perlemoenplase, maar die mense stroop nog steeds.


Dit gaan oor gulsigheid (Engels=greed)...........waar mense vinnig geld kan
maak, dan voel hulle vere. Hulle is net selfsugtig en wil vinnig geld maak.
Hulle voel niks vir die diere nie.

Wat so tragies is, is dat ons veronderstel is om in 'n moderne tyd te leef en
meer beskaafd moet optree. Ongelukkig tree mense meer soos barbare op
soos die tyd aangaan.


..........O ja, ek het vergeet...............ons woon in Afrika.
Almal is nie beskaafd nie. :-\


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: buzzlightyear on August 29, 2011, 01:21:04 PM
Die groot probleem is die Oosterse mark vir al die goed wat ons het  :wink1:


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Umdani on August 29, 2011, 01:34:45 PM
Daar was darem 'n bietjie sukses die naweek. Een dood, een inni gat geskiet en nog sewe in ares met twee wapens, amunusie en voertuig gekonfiskeer vs geen renoster beseer!!! :laugh top: :laugh top: :laugh top: :laugh top: :laugh top: :laugh top: Faarken arseholes!

Ek besef terdee dat dit barbaars is...ek sal later tot ander insig kom....miskien....maar nou is ek eers baie bly ontsettend oorstelp van vreugde...net bietjie jammer die blikslaers het so gou oorgegee. :angry:


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: JC on August 29, 2011, 02:05:47 PM
Volgens berigte vroeër is een van hulle 'n werknemer van die Departement Omgewingsake.

Die pommies het die diewe in die "link" hieronder 'n lekker poets gebak:

http://www.bbc.co.uk/news/uk-14696639 (http://www.bbc.co.uk/news/uk-14696639)


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Eisbein on August 29, 2011, 03:00:47 PM
Die groot probleem is die Oosterse mark vir al die goed wat ons het  :wink1:

Die ooste se 'vraag' is nogals nie te vriendelik teenoor die natuur nie.

Walvisjag, renoster horing en wie weet watter eksotiese diere nog vir hulle moet ly.

:(


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Umdani on August 29, 2011, 03:21:36 PM
As ek nou so gelukkig moes wees om gereken te word as een van die heel rykste mense in die wereld soos Wilhelm Hekke x10 of so iemand sou dit my die grootste plesier verskaf het om 'n beloning uit te reik vir 10 faarken miljoen dollar vir inligting wat lei tot elke bliksem wat gevang word met enigiets van renosterpoeier tot 'n kaart of kontaknommers wat hom verbind met die industrie. :angry: :bang: :angry: :bang: :angry: :bang:

Ek is besig om myself nou vreeslik op te sweep. Ek dink ek moet nou gou bietjie verswakwater aanmaak! :MrGreen:


Title: Re: Die Bliksems!!!
Post by: Viking on September 08, 2011, 01:26:18 PM
- Rhinos have a new saviour in a treatment for their horns that is not toxic to them, but bad for anyone that consumes it, the Rhino Rescue Project said on Wednesday.

The treatment is a mixture of ectoparasitacides (drugs which kill parasites living on the surface of the host), developed by the Rhino and Lion Reserve in Kromdraai, north-west of Johannesburg, for its own rhinos, spokesperson Lorinda Hern said.

The potion is not lethal to humans, but causes unpleasant symptoms such as convulsions and headaches.

Rhinos at the reserve were treated more than a year ago, with no adverse behavioural or environmental effects recorded.

"The chemicals have the dual threat of keeping away both natural and human parasites... and last for three to four years."

Add to that mixture a "trendy" neon pink indelible dye and you have a horn visible on an X-ray scanner at airports. It shows up pink even when finely ground, she told reporters.

The reserve had one of its rhinos poached in May last year and developed the treatment as a response.

Sophisticated tracking


"A permanent solution would be to eliminate the demand for rhino [horn] altogether. Education would go a long way towards teaching consumers that rhino horn contains no nutritional or medicinal value," said Hern.

"However, education will not produce an immediate result, and results are what we need most at this point."

Hern said the increased presence of the army in national parks had diverted poaching syndicates to private reserves. She called for a moratorium on rhino hunting to buy time for rhino owners who were being targeted and had no government resources at their disposal.

"The moratorium would be a logical interim measure until problems with the current [permits and microchipping] system could be fixed by government."

Hern said the reserve was using the treatment in conjunction with sophisticated tracking technology from the Strategic Protection of Threatened Species, a conservation company.

"To further assist in the ongoing war against poaching, we harvest a DNA sample while the animal is sedated... to be added to a national database of treated animals," she said.

"The aim [is] aiding the legal community in securing prosecutions in cases where treated horns are poached."

Since January 1, poachers killed more than 280 rhinos in South Africa.

The local rhino population was around 18 800 white rhino and 2 200 black rhino.


- SAPA