The Road Less Travelled

On the road less travelled => Geocaching => Topic started by: Trailrider on March 14, 2011, 06:48:40 PM



Title: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Trailrider on March 14, 2011, 06:48:40 PM
http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?guid=df75edb9-62bd-45f9-ad0e-a1c495fbbe68

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Geocaching/P3140352.jpg)

Hier is nie veel in die cache nie. Hier kort definitief 'n Gryph besoek om nice goodies in te sit. :evil2:


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Smidty on April 14, 2011, 12:54:54 PM
 :bang:   :bang:













Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Trailrider on April 14, 2011, 12:56:39 PM
Nou wat nou?


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Smidty on April 14, 2011, 01:11:05 PM
 :No1:





 :biggrin:                :loco:




Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Smidty on April 14, 2011, 02:00:46 PM
 :sad5:  Ek het nie werk nie, was dood verveeld toe ek besluit om self iut te vind wat die skattejag

alles behels. My ou gps kan toe die goed soek. Het so paar gelaai, waarvan die een eerste was, die ander

by die punt in Mosselbaai.

Het dit redelik maklik gekry, maar verstaan nog nie so lekker die hele konsep nie? Het toe maar omgedraai en huistoe

gekom, petrol is duur!

Wat mis ek?


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Trailrider on April 14, 2011, 02:12:46 PM
'n Cache met avontuur. 'n Cache met 'n trackable in. Company.

Jy's gelukkig jy het niks om te doen nie. Ek is vrek besig!


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: GRyPH on April 14, 2011, 03:09:09 PM
'n Cache met avontuur. 'n Cache met 'n trackable in. Company.

Jy's gelukkig jy het niks om te doen nie. Ek is vrek besig!
:thumb:


hier by ons in george is ook so een of twee soos die cache wat sommer by iemand se huis sit. Soos die een in Mann straat      Die enigste rede hoekom jy dit sal soek is om te kan se jy het hom gekry.    :yawn:

maar dit raak lekker as jy een gaan soek op n plek waar jy nog nie was nie.    soos die een by Kranshoek en die een op Robberg wat ek die naweek gaan soek het  of die een in die wrak van die vliegtuig wat van die runway afgehardloop het by george lughawe.  dan sit dit bietjie avontuur by, wys jou iets wat jy nog nie gesien het nie, en gee jou n rede om die bike bietjie uit te vat.


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: GRyPH on April 14, 2011, 03:24:17 PM
As ek dit so kan stel:

Dis baie soos ons Loxton trip.        Ons het nie net gegaan om n movie te gaan kyk nie. As dit al was waarvoor ons gegaan het kon jy n maand of 2 gewag het en dit sommer by jou eie huis gekyk het.  
Daar was n avontuur aan dit gekoppel. Ons het n trip daarvan gemaak, nuwe plekke gesien, die HELE agtergrond en inligting om die fliek gekry, en op die einde van die dag n GREAT tyd gehad .  Sonder die movie sou dit steeds n lekker trip gewees het maar die premiere het dit net nog beter gemaak.  Een trip wat ek altyd sal onthou!

As jy nou net in die kar gespring het, deur gejaag het na die premiere toe, en direk die volgende dag terug gekom het sou dit nie eers amper dieselfde gewees het nie.


Dieselfde geld met die caches.   As jy in jou kar of op jou bike spring en net deurskiet na n sekere een toe en weer huis toe,  dan is die enigste pret daaraan om te se  jy het hom gevind. :-\ en gaan dit nie besonders interesant klink nie.

Maar as jy bv op die bike spring saam n paar buddies,   die cache in "die Hel" gaan soek,  daar oorslaap vir die aand en die volgende dag die een op die top van swartberg pas kry voor jy terug ry George toe..... dan kan dit lekker raak.   :thumb:


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Trailrider on April 14, 2011, 03:56:03 PM
Baie goed gestel!


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Smidty on April 14, 2011, 08:50:09 PM
 :biggrin:  Dankie GRyPH en almal wat hier deel.

Volgende keer sal ek probeer saamkom  :hope:  miskien konvert julle my nog  :stress:

Hoop nie ek gaan dan ge fire word by die pikkewyne nie   :lmga:


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Dusty on April 15, 2011, 11:16:37 AM
Ek sal ook graag meer betrokke wil wees om te sien waaroor dit alles gaan.  Soos ek dit sien is dit 'n goeie verskoning om bike te ry, oefening te kry, meer van 'n sekere plek te leer en plekke wat ons sommer verby sou ry van ander 'angles' te sien.   


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: GRyPH on April 15, 2011, 11:59:37 AM
Ek sal ook graag meer betrokke wil wees om te sien waaroor dit alles gaan.  Soos ek dit sien is dit 'n goeie verskoning om bike te ry, oefening te kry, meer van 'n sekere plek te leer en plekke wat ons sommer verby sou ry van ander 'angles' te sien.  


net so  :thumb: :headbang:


dan sal ons maar n nuwe geo cache trip moet maak......  TR?


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Trailrider on April 15, 2011, 01:53:56 PM
Sure!

My wiel is net pap tans :-\


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: GRyPH on April 15, 2011, 04:09:17 PM
uhmmmmm   nou maak hom reg!     


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Trailrider on April 22, 2011, 08:47:19 AM
Fork seal is reg!

Die puncture is nou 'n slow puncture.


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Trailrider on April 25, 2011, 02:31:28 PM
(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Geocaching/Georide%20April%202011/P4220371.jpg)

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Geocaching/Georide%20April%202011/P4220375.jpg)

(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Geocaching/Georide%20April%202011/P4220377.jpg)


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: GRyPH on April 26, 2011, 08:11:26 AM
:sad5:  Ek het nie werk nie, was dood verveeld toe ek besluit om self iut te vind wat die skattejag

alles behels. My ou gps kan toe die goed soek. Het so paar gelaai, waarvan die een eerste was, die ander

by die punt in Mosselbaai.

Het dit redelik maklik gekry, maar verstaan nog nie so lekker die hele konsep nie? Het toe maar omgedraai en huistoe

gekom, petrol is duur!

Wat mis ek?

op hierdie cache?     ABSOLUUT NIKS NIE!


ek was daar,   TR het my gou gewys waar dit is wyl ons n paar ander gesoek het.  en ek moet se, dit was maar baie oninteresant.    Die view was mooi.....  maar dis al.


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Trailrider on April 26, 2011, 08:18:44 AM
Dalk moet ons 'n lys maak van SK caches wat die moeite werd is. So doende kan mense die dowwe caches vermy.


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Smidty on April 26, 2011, 03:28:29 PM
Is daar nie 'n manier wat mens die eerder kan interessant maak nie?

Het vandag vir werk daar verby gery en hopelik 'n baie mooi foto geneem  :hope:  van 'n reenboog .
Was met die selfoon, so sal dit post hier vanaand as dit uitgekom het.


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Trailrider on April 26, 2011, 03:33:37 PM

Is daar nie 'n manier wat mens die eerder kan interessant maak nie?


Ja maklik. Los die dowwes en gaan soek die lekkeres! :mwink:

Jy is baie in Mosselbos. Daai een by ST Blaize trail is nice.


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Trailrider on April 26, 2011, 03:38:30 PM

Dalk moet ons 'n lys maak van SK caches wat die moeite werd is.


As ons 'n lys van goeie caches het en 'n lys van dowwe caches, dan kan dit interesant raak.

Die goeies kan almal soek en geniet want dis nice.

Die dowwes kom op 'n lys genaamd "Save the Trackable!!!" Elke keer as 'n trackable in 'n kaark cache beland dan gaan red ons hom en sit hom in 'n nice cache. So kan die wat nog nie die dowwes gelog het nie hulle ook log as hulle daarheen gaan om die trackable te red. Dit sal ook besoekers na ons area eerder na die nice caches lok want hulle sal die trackables he.


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Smidty on April 26, 2011, 05:29:28 PM
 :thumb:  Klink na 'n goeie idee.

Hier is die pic, jammer ek het nie 'n kamera gehad nie  :sad5:




Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Trailrider on April 26, 2011, 05:33:36 PM
WoW!


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Smidty on April 26, 2011, 08:04:09 PM
Ek wens julle kon dit daar gesien het  :hope:  Dit was meer as wow!

Dit is sulke tye wat ek dankie sê aan ons Skepper dat ek hier bly, alaml weet vir ons werkersklas is hier nie geld nie,
maar Hy maak meer as op daarvoor met al die ander dinge wat ons hier het.


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: Trailrider on April 26, 2011, 10:16:22 PM
Hierdie Trackable is veronderstel om in die cache te wees: Dida (http://www.geocaching.com/track/details.aspx?guid=fa6a480d-62fd-423e-afa2-ec84a75ab0ec)

(http://img.geocaching.com/track/display/747a256d-364d-4783-96dc-3dc0ddb9a11f.jpg)

Hy is seker gesteel? :sad5:


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: GRyPH on April 27, 2011, 10:38:35 AM
Ek wens julle kon dit daar gesien het  :hope:  Dit was meer as wow!

Dit is sulke tye wat ek dankie sê aan ons Skepper dat ek hier bly, alaml weet vir ons werkersklas is hier nie geld nie,
maar Hy maak meer as op daarvoor met al die ander dinge wat ons hier het.


Soos jy se,  dis meer as wow!  :headbang:


Title: Re: Horcrux: Tom Riddle's Diary
Post by: GRyPH on May 02, 2011, 07:50:46 PM
@Smidty  loer hierso  : http://www.saforums.co.za/rlt/index.php?topic=8926.msg122154#msg122154 (http://www.saforums.co.za/rlt/index.php?topic=8926.msg122154#msg122154)

dis volgens my waaroor Geocaching gaan.  :thumb: