Title: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: Dual on June 07, 2010, 05:48:57 PM Reg, hier gaan ons
Eerstens 'n dankie aan R-O-V-Rat en Brian - dit was 'n moerske lekker naweek se ryery Begin (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/001-3.jpg) Sonop (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/002-3.jpg) Ontbyt - Worcester (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/005-2.jpg) Breede rivier (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/006-3.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/007-2.jpg) Die Venster - niks indrukwekkens nie - maar nou was ek daar (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/008-2.jpg) Teerpad na grondpad (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/009-2.jpg) Bande afblaas (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/010-2.jpg) Afdraai (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/011-2.jpg) Bid vir 'n slukkie water (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/012-2.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/013-2.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/014-2.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/015-2.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/016-2.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/017-2.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/018-2.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/019-2.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/020-2.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/021-2.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/022-2.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/023-1.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/024-1.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/025-2.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/026-1.jpg) Oornag - Sederberg Oase (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/027-1.jpg) (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/028-1.jpg) Heerlike aandete (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/029-1.jpg) Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: Prins on June 07, 2010, 06:11:44 PM Begin (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/001-3.jpg) Hmmm - 'n Land Rover motorfiets met sy olie lek :evil2: >:D Martin, baie mooi fotos Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: R-O-V-Rat on June 07, 2010, 06:12:53 PM :thumb: :thumb: :thumb:
Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: Pmdb on June 07, 2010, 06:13:12 PM Nice ouens, dit lyk lekker :thumb:
Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: Trailrider on June 07, 2010, 07:11:28 PM Baie mooi! So ver... :waiting:
Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: eikeboom on June 07, 2010, 07:28:02 PM Mooi manne. Waar was die vroue?
Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: Dual on June 07, 2010, 07:53:55 PM By die huis besig om kinders groot te maak - hoekom????
Ek spot sommer :biggrin: Hierdie tipe trips is volgens my 'n "manne" ding In elk geval is my vermoeens nie van so aard om te pillion op sulke terrein nie - maar nou ja, ek praat net vir myself Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: Kola on June 07, 2010, 08:09:16 PM Lekker :thumb:
Waar is jou gebruiklike prentjie van die roete wat julle gery het? Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: Dual on June 07, 2010, 08:18:23 PM (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/Roete01.jpg)
Is ek al so voorspelbaar? Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: buzzlightyear on June 07, 2010, 09:01:38 PM Het julle vir RovRat weggery, ek sien hom net op een foto >:D
Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: Dual on June 07, 2010, 09:19:29 PM Nee, hy was daar
(http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/R-O-V-Rat01.jpg) Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: eikeboom on June 07, 2010, 09:36:55 PM Hy het glo vir Nivea en Mrs besig gehou
Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: buzzlightyear on June 07, 2010, 09:51:34 PM Nee, hy was daar (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/R-O-V-Rat01.jpg) Hoekom lyk hy of hy giggel :evil2: Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: Dual on June 07, 2010, 10:13:22 PM Hy was net vriendelik die naweek - homself mooi gedra :thumb:
Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: Oom Foe-rie on June 07, 2010, 10:25:50 PM :Scratch: :sigh: :No1:
Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: Natuurkind on June 08, 2010, 09:12:08 AM Lyk of dit 'n nice trip was. Mooi foto's! :headbang:
Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: Trailrider on June 08, 2010, 09:22:58 AM Nee, hy was daar (http://i789.photobucket.com/albums/yy174/martinetsebeth/R-O-V-Rat01.jpg) Hoekom lyk hy of hy giggel :evil2: Lyk soos later in die aand... :MrGreen: Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: R-O-V-Rat on June 08, 2010, 09:40:27 AM Dis nou hoe mens lyk as jou pêlle jou drank doktor met Red Heart!!! :uhm:
Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: Trailrider on June 08, 2010, 09:42:41 AM Rum? Gelukkig kan mens die foto nie ruik nie. :MrGreen:
Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: Dual on June 08, 2010, 10:19:31 AM Ek weet van niks nie :biggrin:
Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: R-O-V-Rat on June 08, 2010, 05:58:04 PM Het julle vir RovRat weggery, ek sien hom net op een foto >:D Kyk my gesig op daai foto! Dis van moet straf doppe drink omdat ek vir hulle weg gery het! ::) Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: Dual on June 08, 2010, 06:19:57 PM O ja, hy het twee keer op die eerste dag vir ons weggery - nou onthou ek - plaas ons hom beter gestraf het
Op die tweede dag het hy hom mooi gedra Hy het ook nie eers vir ons ander twee "Oubies" aangebied nie - nee, daar was beter geselskap met wie hy dit gedeel het :innocent: Title: Re: Sederberge Junie 2010 - Dag 1 Post by: R-O-V-Rat on June 08, 2010, 06:49:45 PM O ja, hy het twee keer op die eerste dag vir ons weggery - nou onthou ek - plaas ons hom beter gestraf het Op die tweede dag het hy hom mooi gedra Hy het ook nie eers vir ons ander twee "Oubies" aangebied nie - nee, daar was beter geselskap met wie hy dit gedeel het :innocent: Se liewer hoe laat julle gaan inkruip het. Dan sal almal verstaan hoekom julle gemis het op die OBS. :biggrin: |