The Road Less Travelled

On the road less travelled => Vakansie Fotos / Travel Reports => Topic started by: Kola on June 06, 2010, 07:13:09 PM



Title: Vinnige piekniek
Post by: Kola on June 06, 2010, 07:13:09 PM
Kon nie die naweek wegkom nie, maar het gister so 'n draai gery en toe sommer langs die pad gestop vir iets om te eet.

Yskoue droe wit, Brie, crackers, salami en olywe vir middagete.

(http://farm5.static.flickr.com/4019/4674240942_0081b6d745.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4060/4673618799_6d9eb630b9.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4059/4673618317_8e380a59d4.jpg)




Title: Re: Vinnige piekniek
Post by: Pmdb on June 06, 2010, 07:23:25 PM
Lekka  :thumb:


Title: Re: Vinnige piekniek
Post by: Trailrider on June 06, 2010, 08:17:20 PM
Baie nice :thumb:


Title: Re: Vinnige piekniek
Post by: cassiebotha on June 09, 2010, 07:44:42 PM
Kola dis lekker.  Hoe ver het jy gery om tot naby die berge te kom


Title: Re: Vinnige piekniek
Post by: Kola on June 09, 2010, 07:57:14 PM
Nie baie ver nie Cassie...  :biggrin:

Daardie is sommer een van die afdraai plekkies op Franschoek pas.
Die plan was aanvanklik net om te gaan te lunch in Franschoek, maar daar aangekom het dit net te besig gelyk, toe kry ons kaas en wyn en stuff by Pick & Pay en gaan soek 'n plek waar daar nie ander mense is nie.

Van daar af Rawsonville, vinnig gestop vir 'n Jaegermeistertjie by Du Toitskloof Lodge, en toe oor Du Toitskloof en agterpaaie huistoe.

Niks grondpad gery nie, maar dit was ten minste weg van die werk en sulke str@nt af.


Title: Re: Vinnige piekniek
Post by: Kola on June 09, 2010, 07:58:11 PM
PS, Cassie, jou signature, ry jy nog steeds net 77 op gravel of kan die nuwe fiets darem 78 haal?


Title: Re: Vinnige piekniek
Post by: cassiebotha on June 09, 2010, 09:03:33 PM
Wag kola ek verander gou die signature
dankie 'n mil