The Road Less Travelled

On the road less travelled => Vakansie Fotos / Travel Reports => Topic started by: Natuurkind on June 03, 2010, 01:02:31 PM



Title: Vinnige Weskus uitstappie
Post by: Natuurkind on June 03, 2010, 01:02:31 PM
Party dae is mens net nie lus vir werk nie....en gister was een van daardie dae! Het besluit om so bietjie uit te ry Weskus toe.

Paternoster :
(http://farm5.static.flickr.com/4017/4666106354_486162d8c8_b.jpg)

Die snoek loop en daar was baie skuite uit.

(http://farm2.static.flickr.com/1279/4666106356_134dd0c33d_b.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4016/4666106358_192cf070a8_b.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4034/4666106364_7bb11516bb_b.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4023/4666106366_9af3317c84_b.jpg)

(http://farm2.static.flickr.com/1280/4666109030_e0e63c2618_b.jpg)

Wou iets gaan eet het hier, maar hulle was toe.

(http://farm5.static.flickr.com/4006/4666106370_b8afe0595b_b.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4029/4666109036_2fc27aabe8_b.jpg)

Het lekker tuisgebakte brood gekoop by Oep vi Koep. Daar is ook nou 'n Oep vi Eet.

Langebaan toe. Club Mykonos.

(http://farm5.static.flickr.com/4021/4666109038_86769c2297_b.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4062/4666109040_539e4cb750_b.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4041/4666109042_6d7489e6a9_b.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4016/4666109046_eba739915d_b.jpg)

Sylvester - die Griekse donkie.

(http://farm5.static.flickr.com/4004/4666111630_ebc4d14d6f_b.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4007/4666111960_fe777b77cb_b.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4056/4666111796_ba6c042874_b.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4040/4665488065_4a8d1ea6a5_b.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4005/4666112096_05e98e0e79_b.jpg)

Olifantskop

(http://farm2.static.flickr.com/1271/4665488237_c4816a08f0_b.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4001/4666112480_5abeae8ce0_b.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4005/4666112644_de56cabd58_b.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4017/4665489035_08b282892d_b.jpg)

(http://farm2.static.flickr.com/1297/4666114096_fd6845af21_b.jpg)

(http://farm5.static.flickr.com/4020/4666114266_80158f9715_b.jpg)

Dit was 'n lieflike dag! :headbang:


Title: Re: Vinnige Weskus uitstappie
Post by: Trailrider on June 03, 2010, 01:10:38 PM
Baie nice! :headbang:

Het julle 'n paar vars blinklywe gekoop of is julle uit Paternoster uit voor die bakkies terug gekom het? Het Oep vi koep nog daai bokkoms wat gevacuum pack is?


Title: Re: Vinnige Weskus uitstappie
Post by: Natuurkind on June 03, 2010, 01:14:02 PM
Het die Coleman by die huis vergeet. Ja hulle het nog di bokkoms. Daar's 'n tandestokkie ook by.  :biggrin:


Title: Re: Vinnige Weskus uitstappie
Post by: Trailrider on June 03, 2010, 01:16:12 PM
Daai vakuum verpaktes is die beste. Anders se Vuurvlieggie die goed stink in die huis. :MrGreen: Op my Lighthouse trip gaan ek sommer 'n klomp koop. 8) Eendag as Fourie of Rooibok of Martin hier kom kuier dan voer ek hulle dit. :D


Title: Re: Vinnige Weskus uitstappie
Post by: White Stripes on June 03, 2010, 09:47:29 PM
En julle kom wragtag nie hier om nie? :angry: :angry:

We don't do that. Always keep it real. White Stripes is/are watching you! :evil1:


Title: Re: Vinnige Weskus uitstappie
Post by: Fourie on June 03, 2010, 10:13:38 PM
Daai vakuum verpaktes is die beste. Anders se Vuurvlieggie die goed stink in die huis. :MrGreen: Op my Lighthouse trip gaan ek sommer 'n klomp koop. 8) Eendag as Fourie of Rooibok of Martin hier kom kuier dan voer ek hulle dit. :D

Ek het al daai visbiltong geeet. Bees of wild bly maar net beter.


Title: Re: Vinnige Weskus uitstappie
Post by: Trailrider on June 03, 2010, 10:15:45 PM
Elke soort kos het maar sy tyd of plek.


Title: Re: Vinnige Weskus uitstappie
Post by: Fourie on June 03, 2010, 10:27:12 PM
 :thumb:


Title: Re: Vinnige Weskus uitstappie
Post by: Natuurkind on June 04, 2010, 08:17:30 AM
En julle kom wragtag nie hier om nie? :angry: :angry:

We don't do that. Always keep it real. White Stripes is/are watching you! :evil1:

Het dit oorweeg om gisteroggend 'n koppie koffie te kom drink. Was bang jy slaap nog, dit was mos so lekker mistig daar. Het toe maar die koerant by die Spar gaan koop. Sal volgende keer so maak.  :biggrin:


Title: Re: Vinnige Weskus uitstappie
Post by: Umdani on June 04, 2010, 08:24:25 AM
Dit mag dalk nie van veel nut wees vir die meeste van ons nie, maar vir die ouens wat minder bekend is aan die Weskus kan www.bokkom.co.za nogal handig te pas kom as jy beplan om hier rond te kom vakansie hou. Een van die beter toerisme sites wat so 'n groot area dek.

Hulle gee 'n baie realistiese beeld.......of nee wag.........jy voel nie die wind terwyl jy op die site is nie!  :MrGreen:


Title: Re: Vinnige Weskus uitstappie
Post by: Pmdb on June 04, 2010, 08:40:13 AM
Lekker om so in die middel van die week weg te breek  :thumb:

Nice fotos en daai bokkom-site lyk baie handig. Ek het die wind gevoel...maar helaas dit was net die oop venster  :biggrin:


Title: Re: Vinnige Weskus uitstappie
Post by: White Stripes on June 05, 2010, 10:32:11 AM
En julle kom wragtag nie hier om nie? :angry: :angry:

We don't do that. Always keep it real. White Stripes is/are watching you! :evil1:

Het dit oorweeg om gisteroggend 'n koppie koffie te kom drink. Was bang jy slaap nog, dit was mos so lekker mistig daar. Het toe maar die koerant by die Spar gaan koop. Sal volgende keer so maak.  :biggrin:

Ek slaap in die nag. Ook  nie eens altyd nie.  :wake up:

Don't do that again. :spank: