Title: Dag in die Boland en Swartland Post by: Pmdb on June 01, 2010, 04:23:48 PM FC het my lus gemaak vir ry en toe vat ek die pad vanoggend vroeg. Gelukkig nie koud gewees nie.
(http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0002.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0004-1.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0008.jpg) Riebeeck Kasteel (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0009-1.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0010.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0017.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0044-1.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0020.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0022.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0021.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0024-1.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0030-1.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0032.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0035-1.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0043-1.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0048-1.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0051.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0054.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0046.jpg) Nommerplaat verloor. Was vas met metaal skroef en moer asook cable-tie (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0055-2.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0057.jpg) Bothmaskloofpas (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0059.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0063.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0062-1.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0069-1.jpg) (http://i597.photobucket.com/albums/tt51/vacutainer/IMG_0068.jpg) GPS sê Distance 368km Max Speed 122km/h Av Speed 70km/h Time Moving 4hrs 33min Title: Re: Dag in die Boland en Swartland Post by: Trailrider on June 01, 2010, 04:26:55 PM Baie nice! :headbang:
Ek mis my bike :sad5: Title: Re: Dag in die Boland en Swartland Post by: eikeboom on June 01, 2010, 07:38:34 PM Weer sulke mooi fotos van jou, dankie. Lekker om so te kan afvat! :thumb:
Title: Re: Dag in die Boland en Swartland Post by: Dual on June 01, 2010, 08:00:47 PM Dis sulke trips wat my sommer 'n dag sal laat afvat
Baie mooi en lekker Ons het laas week se Sondag Darling toe gery, en sommer net gery - nie baie gestop vir fotos nie - net gery en die omgewing ingedrink Dis vir my soos terapie Title: Re: Dag in die Boland en Swartland Post by: Trailrider on June 01, 2010, 08:05:43 PM Ek mis my bike :sad5:
Title: Re: Dag in die Boland en Swartland Post by: windhond on June 02, 2010, 08:58:37 AM Dis nou lekker. Ek wens ek kon dit doen, net die pad vat wanneer ek wil
Title: Re: Dag in die Boland en Swartland Post by: tok-tokkie on June 02, 2010, 09:38:11 AM That was quick riding. This is when the air is clear and the countryside is recovering from the summer scorching. Nice pictures from you always.
Title: Re: Dag in die Boland en Swartland Post by: Snafu on June 03, 2010, 01:16:07 PM Dasklippas, dit is 'n nuwe een vir my. Waar is dit, of ken ek net nie die naam nie? :)
Miskien 'n GPS roete? Title: Re: Dag in die Boland en Swartland Post by: Operator on June 03, 2010, 01:28:47 PM Dasklippas, dit is 'n nuwe een vir my. Waar is dit, of ken ek net nie die naam nie? :) Miskien 'n GPS roete? Dis die pas wat by die berg opgaan na die Beaverlac kampplek. Dis net buite Porterville. Ek het vir jou 'n printscreen gemaak met die koordinate soos op Google Earth Title: Re: Dag in die Boland en Swartland Post by: Pmdb on June 03, 2010, 01:33:14 PM Thanks Operator. :thumb:
Hier is die roete wat ek gevolg het. (http://i279.photobucket.com/albums/kk159/Invaar/untitled.jpg) Title: Re: Dag in die Boland en Swartland Post by: Snafu on June 03, 2010, 01:40:24 PM Baie dankie, ek sal moet gaan rondkrap daar :thumb:
Title: Re: Dag in die Boland en Swartland Post by: Operator on June 03, 2010, 01:52:58 PM Baie dankie, ek sal moet gaan rondkrap daar :thumb: Snafu...........ek is verbaas dat jy dit nie ken nie.........daai is dan jou agterplaas. :mwink: |