Title: Oefenkamp te Warthog Inn Post by: Fourie on April 27, 2010, 10:10:42 AM Die kids was vir 'n karate oefen kamp te Warthog Inn net buite Brits, NW. Die plek is meer ingestel op veldskool ens vir skole. Die meeste kamers is toegerus met bunkbeds en het plek vir tussen 10 tot 20 kinders.
Dit het vrydagmiddag oppad soontoe begin reen en eers saterdagmiddag opgehou. Ons het langer as 'n uur aan die 35 km gery. Sig was op die beste tos en plek-plek nog kaarker. Nie 'n goeie begin vir die naweek nie. :uhm: Saterdag het die kinders 06:30 begin oefen.....ek en mev. het bietjie ingele tot 06:50 :smirk: ... ons hoef nie te oefen nie. (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3518-1.jpg) (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3532.jpg) Die hoogtepunt, vir die kinders en sommige oueres, was die hindernisbaan. Die kinders het hulle gate uit geniet. Dit was egter vrek koud en die outjies het dadelik in 'n warm stort gaan spring na die storie. (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3550.jpg) Die afrigter en my dogter, links, en 'n vriendin (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3555.jpg) My jongste (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3556.jpg) Spanwerk is aangemoedig (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3557.jpg) (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3559.jpg) Moet ek hier in :Scratch: (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3561.jpg) Hallo pa (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3562.jpg) Die einde van die tonnel (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3563.jpg) Die outjie het saterdag 'n groot stap geneem. Hy het vreeslike hoogtevrees. Hy het lank gewik en weeg voor hy probeer afgly het met die foefieslide. Op die ou end het hy ongeveer 5 tree gevorder voor hy geval het. Groot persoonlike stap vir hom gewees (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3702.jpg) Die ou het meer as sy waardigheid voor sy girl verloor :evil2: (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3667.jpg) :uhm: (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3662.jpg) (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3611.jpg) (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3608.jpg) Sy wil he ons moet wat :loco: :loco: (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3572.jpg) Die fourie's se grot (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3714.jpg) Die uitsig uit die grot (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3715.jpg) Frekkin moddermonster het my kar betas :sad5: (http://i228.photobucket.com/albums/ee217/fourie_album/Warthog%20Inn/DSCF3713.jpg) Lekker naweek en blaaskans vir die kinders. Dis ook baie goed vir die spangees en samewerking in die klub. Sulke intense oefening is goed, veral vir die kleintjies voor die SA's. Die ouers kon lekker ontspan en rus. Title: Re: Oefenkamp te Warthog Inn Post by: Natuurkind on April 27, 2010, 10:35:01 AM Kamp staaldraad? :evil2:
Title: Re: Oefenkamp te Warthog Inn Post by: Smidty on April 27, 2010, 06:27:57 PM Lyk of die kinders dit baie geniet het! :headbang:
Hulle sal sulke goed vir altyd onthou. Title: Re: Oefenkamp te Warthog Inn Post by: Rooibok on April 28, 2010, 07:44:16 AM Sig was op die beste tos en plek-plek nog kaarker. Nie 'n goeie..... :laugh top: :MrGreen: :uhm: Title: Re: Oefenkamp te Warthog Inn Post by: Trailrider on June 01, 2010, 11:21:51 PM Dis nou baie nice!!! :headbang: :thumb:
|