Title: Nuwe Huis Post by: Trailrider on April 26, 2009, 01:33:36 PM Ping Rooibok
Hoe gaan dit met die trek? Gooi 'n paar foudies van die nuwe huis :mwink: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on April 26, 2009, 01:44:10 PM Ons is nog besig om die nuwe huis skoon te maak. Nuwe matte en binne word uitgeverf. Ek dink daar het varke in die huis gebly. Jy kan nie glo hoe mense n plek kan verniel nie. Hulle het groot honde in die huis laat bly. Die matte is vol gate soos die honde seker die goed gekou het. :Scratch:
Nou dat alles gedoen is lyk dit weer nice. Die trek lorie kom Dinsdag. 8) Sal bietjie fotos neem. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on April 26, 2009, 01:48:10 PM Before en After! Of is dit te laat?
Bly julle steeds in Silwer Lakes? Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on April 26, 2009, 01:56:49 PM Ons nuwe huis het teels reg deur. Ons is klaar met matte.
Die eerste huis wat ek gekoop het was 'n totaal van 84 vierkant meter. 3 slaapkamers, sitkamer, eetkamer, kombuis en badkamer. Jy kan jou indink alles was baie klein. Ons hoof slaapkamer nou is amper 40 vierkant meter. Ons aantrek kamer aan die slaapkamer is groter as ons 1ste huis se 3de slaapkamer :D Ons trek baie. Seker gebore met wielietjies onder ons gat. Ons het al in baie verskillende huise en soorte huise gebly. Waar ons nou bly oorweeg ons om maar te bly. Hier en daar sal ek iets nog anders wou he maar ek reken die perfekte huis bestaan nie. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on April 26, 2009, 02:10:09 PM Daar is before en after fotos.
Ja bly nog hier by blink panne. 8) Before en After! Of is dit te laat? Bly julle steeds in Silwer Lakes? Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on April 26, 2009, 02:10:56 PM Nou maar wys :evil1:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on April 26, 2009, 02:16:00 PM Dieselfde hierdie kant. Ek huur my huis uit aan die Duitse ambesade. Die kontrak is nog tot einde vlg jaar.
Ons het nou n groter plek nodig want skoonma trek nou by on in. Skoonpa is so maand gelede op een van sy sites vermoor deur boewe wat geld geeis het die vrydag oggend. Waar sy nou bly is dit nie veilig nie. Ons trek baie. Seker gebore met wielietjies onder ons gat. Ons het al in baie verskillende huise en soorte huise gebly. Waar ons nou bly oorweeg ons om maar te bly. Hier en daar sal ek iets nog anders wou he maar ek reken die perfekte huis bestaan nie. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on April 26, 2009, 02:18:18 PM :eek: Dis erg.
Die ding van jou skoonpa is ook baie sleg. :-\ Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on April 26, 2009, 02:25:17 PM Ek huur my huis uit aan die Duitse ambesade. Beteken dit ky kan politieke assiel kry as jy wil? 8) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on April 26, 2009, 02:31:41 PM Ek skat so...maar moet eers 100% uitvind wat dit beteken :evil2:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Natuurkind on April 26, 2009, 03:12:07 PM Skoonma by jou in die huis :Scratch: :Scratch: :Scratch: Gaan dit werk :innocent: Ek wil nie eers my ouers by my in die huis he nie. Hulle is almal dierbaar, maar ek het darem my privaatheid ook nodig en as ek my musiek wil hard speel, soek ek nie iemand wat kla nie. En wat van as die vriende oorkom vir 'n lekker gesellige braaitjie.
Nie eers te praat van wanneer my seun en 30 van sy pelle in die "hok" kuier nie!! Nee o goeie genade, dit sal nooit vir my werk nie. Sterkte ou maat, ek bewonder jou!!! :evil2: :biggrin: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on April 26, 2009, 03:13:55 PM Daar is GEEN manier dat my skoonma ooit by my sal bly ooit ooit ooit nie.
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on April 27, 2009, 08:40:56 AM Soos ek sê jy kan nie gloe hoe mense n plek kan opfaark nie.
Ek het n paar van my kontrakteurs gekry om gou goed te vervang verf matte ens na n paar dae lyk dit 100% beter. Ons huur die huis vir R8000 n maand. Baie groot tuin en met 5 slaapkamers. Die huis is in n cul de sac so lekker stil straat vir kinders om te speel. Vir ons gaan dit egter oor sekuriteit. Hierdie is een van die veiligste plekke om in te bly. (http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/before1.jpg) Die kolle is agv van honde wat in die huis gebly het. Die matte is intussen nou vervang (http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/before2.jpg) (http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/before3.jpg) (http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/before4.jpg) (http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/before5.jpg) (http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/before6.jpg) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on April 27, 2009, 08:42:47 AM :No1:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on April 27, 2009, 08:51:16 AM :MrGreen: :MrGreen: Ja nee ek stem saam. Maar dis n laaaang storie. Die boedel moet nou eers afgehandel word van skoonpa dan gaan hulle hier in die ouetehuis intrek. Hier is so 3 maande waglys.
Daar is GEEN manier dat my skoonma ooit by my sal bly ooit ooit ooit nie. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on April 27, 2009, 09:00:45 AM As my skoonma hier intrek sal daar ook 'n boedel wees...
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on April 27, 2009, 09:13:54 AM :box: :box: :box:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on April 27, 2009, 10:12:01 AM Die gras het so kniehoogte gestaan. Lyk nou beter. Swembad is nog n broeikas vir paddas.
(http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/270420091236.jpg) (http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/270420091237.jpg) (http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/270420091238.jpg) Hier was n moerse gat in die vorige mat. Die honde het seker n gat onderdeur die deur probeer maak :Scratch: (http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/270420091239.jpg) Lekker winterson in die kamers (http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/270420091240.jpg) (http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/270420091241.jpg) Openplan vir groter dans area (http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/270420091244.jpg) (http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/270420091245.jpg) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on April 27, 2009, 12:08:10 PM Baie nice! Lyk baie soos ons plek met die teels, blinds ens.
Ons eet/sitkamer, ook "openplan" (http://media7.dropshots.com/photos/507043/20090426/130720.jpg) Van die ander kant: (http://media8.dropshots.com/photos/507043/20090426/130736.jpg) Kombuis: (http://media8.dropshots.com/photos/507043/20090426/130619.jpg) Vanaf 'n ander hoek. Vuurvlieggie is daar by die een spens. (http://media8.dropshots.com/photos/507043/20090426/130640.jpg) (http://media6.dropshots.com/photos/507043/20090426/130653.jpg) Geneem vanaf die opwas area. Waskamer en ander spens in die agtergrond. Gasstoof om Eskom te fnuik :evil2: (http://media8.dropshots.com/photos/507043/20090426/130709.jpg) Paar ander random fotos: (http://media8.dropshots.com/photos/507043/20090426/130538.jpg) (Tjek my reisies fiets in die agtergrond :mwink:) Lekker courtyard agter. (http://media7.dropshots.com/photos/507043/20090426/131032.jpg) (http://media6.dropshots.com/photos/507043/20090426/130908.jpg) Die gaste eenheid: (http://media8.dropshots.com/photos/507043/20090426/131147.jpg) Moet nog gordyn reelings opsit hier en daar ens. ::) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on April 27, 2009, 12:57:23 PM Netjies man! Lyk of die beligting goed is. :MrGreen:
Die swembad is nog n probleem :-\ Die pomp het gekalf en gaan eers more reg wees. Die vraag is moet ek al die water uitpomp of die kaark wat bo dryf opskep en die goed wat onder lê stadig uitsuig. Ek wil nie die water mors nie. :Scratch: (http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/270420091247.jpg) (http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/270420091248.jpg) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on April 27, 2009, 01:05:16 PM Nee wat, sit nuwe water in en kry klaar :MrGreen:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Natuurkind on April 27, 2009, 01:30:09 PM Rooies en TR, julle 2 se huur-huise lyk baie nice!!!
TR, gaan jy daardie gastekamer begin bemark, of is dit sommer net vir pelle? Het dit 'n privaat ingang? :MrGreen: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on April 27, 2009, 01:33:45 PM Daar is 4 sulke eenhede. Sal nog bietjie met jou praat daaroor :wink1:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on April 28, 2009, 03:54:37 AM Die gordyn reelings wag nog vir my. (http://i167.photobucket.com/albums/u158/pmdb55/untitled-23.jpg) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on April 28, 2009, 03:58:33 AM :laugh top:
He he .... pitig man. Haal die gordyn kap uitmekaar uit en fit dan die brackets een vir een. Dis so maklik jou vrou kan dit ook doen :thumb: Na die tyd clip jy weer die ding aanmekaar. 8) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Prins on April 28, 2009, 08:02:56 AM Die swembad is nog n probleem :-\ Die pomp het gekalf en gaan eers more reg wees. Die vraag is moet ek al die water uitpomp of die kaark wat bo dryf opskep en die goed wat onder lê stadig uitsuig. Ek wil nie die water mors nie. :Scratch: Lei Jy gaan R500 of R600 spandeer om daai water skoon te kry. Minste moeite en goedkoopste opsie is om al daai gras nat te lei met die bad se water. Maak mooi skoon en maak weer vol met nuwe water. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on April 28, 2009, 10:31:34 AM Ek gaan nou die plug trek...ons praat weer as ek daar anderkant op die lug is :hope:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on April 28, 2009, 10:33:21 AM Sterkte!
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Viking on April 28, 2009, 01:42:35 PM Moet net nie daai bad te lank laat leegstaan nie, die marblelite kan kraak.
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on April 28, 2009, 02:07:30 PM Ek moet nou al die kaark joppies doen soos wasmasjiene connect ens. My wireless behoort oor n uur op te wees
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Natuurkind on April 28, 2009, 02:08:57 PM Sterkte ou maat!! Enjoy!! Het jy darem 'n paar koues byderhand? :tease:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on April 29, 2009, 10:00:59 PM Ons is darem nou in. More is weer n laang dag. Het vandag die dstv dish opgesit en hy werk! :Scratch:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on May 02, 2009, 11:32:59 AM Ons kat het lykmy nou gesetle hier in die nuwe huis. Was maar lekker wild met die trekkery. :eek:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on May 02, 2009, 11:52:31 AM En die Hamsters?
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on May 02, 2009, 12:14:00 PM Ooo hel! :eek: Eks nou nou terug..
En die Hamsters? Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on May 02, 2009, 12:20:39 PM Tie hie hie :evil2:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: buzzlightyear on May 05, 2009, 08:13:55 PM TR jy moet maar laat weet as ons komberse moet stuur, daai teels in die slaapkamers is darem koud vir Goerge, of hoe?
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on May 05, 2009, 08:15:37 PM Die kamers het climate control :wink1:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on November 21, 2009, 01:25:59 PM Ek moet nou nog net 30 skilderye hang :bang:
8) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Natuurkind on November 21, 2009, 01:59:53 PM Ai tog. Hoekom staan die heater daar? Is dit so koud by julle?
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Natuurkind on November 21, 2009, 02:08:27 PM Ek moet nou nog net 30 skilderye hang :bang: 8) Verkoop hulle :evil2: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on November 21, 2009, 02:16:02 PM Ai tog. Hoekom staan die heater daar? Is dit so koud by julle? Nee wat...hy staan maar daar winter en somer. Ek weet nie of ek al vir jou gesê het maar daai tafel het Joseph van marloth vir my gemaak vir R700 afgelewer in Pta. :mwink: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 21, 2009, 03:14:25 PM Lyk nice!
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Natuurkind on November 21, 2009, 03:16:36 PM Ek weet nie of ek al vir jou gesê het maar daai tafel het Joseph van marloth vir my gemaak vir R700 afgelewer in Pta. :mwink: [/quote] Whow, what a bargain. Dis baie nice! Wonder wat het van Joseph geword. :Scratch: Is hy nog daar rond? Ons laat ons meubels op Hectorspruit maak by Melanie Lammerding. Sy is ook goedkoop, maar niks van haar goed varnish sy nie, so jy moet dit self doen. Maar teen die prys waarvoor sy dit maak gee ek nie om om self te varnish nie. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on November 21, 2009, 03:45:07 PM Lyk nice! Ek soek uitgawes vir kantoor spasie...kan maar net so wel bietjie onkostes aangaan. Die fatcats in die regering spend asof daar n onuitputbare bron is. :-\ Title: Re: Nuwe Huis Post by: eikeboom on November 22, 2009, 07:00:33 PM Rooibok, daai patiodeur waar die sonnetjie so lekker inskyn (op een van jou fotos) maak nie lekker toe nie. Daai groot skarniere begin hang as dit nie die heel grootstes is nie.
Title: Re: Nuwe Huis Post by: eikeboom on November 22, 2009, 07:02:10 PM TR, daai agterjaart van jou kort 'n paar mooi plantbakke met bome en struike!
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Pmdb on November 22, 2009, 07:09:34 PM Ai tog. Hoekom staan die heater daar? Is dit so koud by julle? Ek weet nie of ek al vir jou gesê het maar daai tafel het Joseph van marloth vir my gemaak vir R700 afgelewer in Pta. :mwink: Sal hy hier innie Kaap ook aflewer :biggrin: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on November 22, 2009, 07:13:25 PM Ballroom vir die kinders 8)
(http://www.zoopy.com/data/media/105973/thumb-550x550f.jpg) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on November 22, 2009, 07:14:28 PM Ai tog. Hoekom staan die heater daar? Is dit so koud by julle? Ek weet nie of ek al vir jou gesê het maar daai tafel het Joseph van marloth vir my gemaak vir R700 afgelewer in Pta. :mwink: Sal hy hier innie Kaap ook aflewer :biggrin: Ek glo nie ::) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 22, 2009, 07:16:59 PM TR, daai agterjaart van jou kort 'n paar mooi plantbakke met bome en struike! Ek weet! Title: Re: Nuwe Huis Post by: Natuurkind on November 22, 2009, 07:33:00 PM Ballroom vir die kinders 8) (http://www.zoopy.com/data/media/105973/thumb-550x550f.jpg) Flippen nice huis, ek hou van die ruim agterplaas en die swembad. :thumb: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 23, 2009, 08:55:10 AM Julle bly seker steeds in Silwer lakes? :evil2:
(http://i242.photobucket.com/albums/ff299/rooibok/270420091237.jpg) (http://www.zoopy.com/data/media/105973/thumb-550x550f.jpg) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on November 23, 2009, 12:03:42 PM korek :)
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 23, 2009, 12:09:45 PM So gedink ja :evil2:
Lyk al die huise daar dieselfde? Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rustyb on November 23, 2009, 01:35:05 PM So gedink ja :evil2: Lyk al die huise daar dieselfde? No, :MrGreen: some are painted different colours. :innocent: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 23, 2009, 01:37:58 PM Different shades of earthy colours? :biggrin:
Nee ek moet weet. Want dan is daar 'n paar posts op die forum wat ek gou moet gaan delete :stress: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on November 23, 2009, 10:44:34 PM So gedink ja :evil2: Lyk al die huise daar dieselfde? nee...oor n tydperk van 14 jaae het bou style nogal verander 8) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 24, 2009, 08:28:38 AM O. OK. Cool :MrGreen:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 09, 2010, 07:41:57 PM Die Van Tonders trek alweer. Maar toe nie Mosselbaai toe nie. Outeniqua Strand daar naby Glentana.
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Dual on November 09, 2010, 08:53:02 PM Die Van Tonders trek alweer. Maar toe nie Mosselbaai toe nie. Outeniqua Strand daar naby Glentana. Oornag fasiliteite ??? - maak nie eintlik saak nie, want ek slaap mos nie as ek daar kuier nie :innocent: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 09, 2010, 09:10:33 PM Die Van Tonders trek alweer. Maar toe nie Mosselbaai toe nie. Outeniqua Strand daar naby Glentana. Oornag fasiliteite ??? - maak nie eintlik saak nie, want ek slaap mos nie as ek daar kuier nie :innocent: Ongelukkig nie (of gelukkig - Desember is mos die tyd wat die Walies wat jou heel jaar nie ken nie "skielik" weer boesem vriende is en wil kom af pak. ::)) Ons skaal ernstig af. Van 'n 7 slk huis na 'n klein huisie wat net net die familie kan vat. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Fourie on November 09, 2010, 09:13:39 PM :Scratch:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 09, 2010, 09:19:12 PM Dinge gebeur. Dis resessie en daarby het ons so paar ongelukkige dinge oorgekom wat ons situasie drasties verander het. Maar dis OK. You play the hand you're dealt.
Dis ten minste 'n lekker plek met 'n great uitsig! En om by die see te gaan bly net voor Desember is eintlik 'n groot bonus. Gaan voel soos vakansie. 8) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Fourie on November 09, 2010, 09:22:17 PM Sterkte met die skuif en alles wat daarmee gepaard gaan
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 09, 2010, 09:23:05 PM Thanks. :thumb: Sal fotos neem as ons weer gaan kyk. 8)
Dis so "log" huisie op die heuwel soos Heidi en die Oupa sin :D Title: Re: Nuwe Huis Post by: buzzlightyear on November 09, 2010, 09:41:55 PM Sterkte met die getrek raak :MrGreen:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: buzzlightyear on November 09, 2010, 09:46:13 PM Vriende van ons bly net aan die ander kant van die mond, in Suiderkruis. Mens raak dit seker gewoond, maar ek dink dis magical om so by die see te bly.
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on November 09, 2010, 09:47:27 PM Thanks. :thumb: Sal fotos neem as ons weer gaan kyk. 8) Dis so "log" huisie op die heuwel soos Heidi en die Oupa sin :D Ons wag vir die fotos.... :waiting: :waiting: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Pmdb on November 09, 2010, 09:50:08 PM Sterkte met die trek en al die dinge wat daarmee saamgaan. Hoop julle is gelukkig en bly lekker.
:hope: :hope: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 09, 2010, 10:52:39 PM Vriende van ons bly net aan die ander kant van die mond, in Suiderkruis. Mens raak dit seker gewoond, maar ek dink dis magical om so by die see te bly. Wetie of mens dit gewoond raak nie, maar as jy doen dink ek nie gou nie. Vra my weer oor 'n jaar of so. :D Ek het nog nooit by die see gebly nie en die hele plek se uitsig is see toe so ek sal dit geniet so lank ek kan. Sien eintlik nogal uit vir die verandering. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Natuurkind on November 10, 2010, 06:39:57 AM George is by die see! Omtrent soos Somerset Wes. Miskien nie see uitsig nie maar dis beslis nader aan die see as Belville. Ek glo julle gaan dit geniet om nog nader te kan wees. Laat my weet waneer die resessie oor is. Ek issie lus om huis toe te kom voor dan nie! :waiting:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Prins on November 10, 2010, 06:43:01 AM Sterkte TR.
Maar nou is 'n goeie tyd vir 'n dakrak op die BMW vir daai surfboards!! Title: Re: Nuwe Huis Post by: Dual on November 10, 2010, 06:47:41 AM (http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Surferbike01.jpg)
(http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/surfboard-on-motorcycle-drawing.jpg) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Prins on November 10, 2010, 07:25:53 AM Daai trailer kort knoblies!!
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 10, 2010, 07:37:20 AM Die bike ook :smirk:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 10, 2010, 07:40:02 AM Ek kan nie begin surf nie man. Al ry ek op 'n longboard sal ek totaal top heavy wees :D En die see het haaie in.
Ek sal die see maar net so kyk met 'n vuurtjie en 'n wyntjie. 8) George is by die see! Omtrent soos Somerset Wes. Miskien nie see uitsig nie maar dis beslis nader aan die see as Belville. Ek glo julle gaan dit geniet om nog nader te kan wees. Laat my weet waneer die resessie oor is. Ek issie lus om huis toe te kom voor dan nie! :waiting: NK het julle nog nie daar by Braam van Straaten se plek gebly nie? Ons is so blok van hom af. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on November 10, 2010, 07:53:34 AM jy moet nou jou TV heeltyd aanhou anders word hy groen 8)
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 10, 2010, 07:56:43 AM Huh? :Scratch:
Nog nooit van dit gehoor nie. Title: Re: Nuwe Huis Post by: tok-tokkie on November 10, 2010, 08:09:27 AM Good luck with the move. Things change. Also hope the wood project is working out.
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on November 10, 2010, 08:27:53 AM Huh? :Scratch: Nog nooit van dit gehoor nie. As jy na aan die see bly word die beeld groen agv die vog/kondensasie wat versamel as die warm tv afgesit word. Dit gebeur in Natal. :MrGreen: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Kola on November 10, 2010, 10:02:40 AM Ongelukkig nie (of gelukkig - Desember is mos die tyd wat die Walies wat jou heel jaar nie ken nie "skielik" weer boesem vriende is en wil kom af pak. ::)) Is daar iewers 'n plat stukkie grasperk, ons het tente :innocent: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 10, 2010, 10:47:05 AM Ongelukkig nie (of gelukkig - Desember is mos die tyd wat die Walies wat jou heel jaar nie ken nie "skielik" weer boesem vriende is en wil kom af pak. ::)) Is daar iewers 'n plat stukkie grasperk, ons het tente :innocent: Geen tuin, geen gras om te sny. Skuins erf met mooi view oor die see. 8) Glentana Karafaan Park is wel naby! So ook Braam se Boetiek Hotel - hy's BAIE naby. Nog 'n sleg din is dat my skoon garage waarop ek so trots is nou VOL meubels geprop gaan word. Ons meubels gaan nie naastenby is so huisie in nie. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 10, 2010, 10:49:02 AM Huh? :Scratch: Nog nooit van dit gehoor nie. As jy na aan die see bly word die beeld groen agv die vog/kondensasie wat versamel as die warm tv afgesit word. Dit gebeur in Natal. :MrGreen: Dis seker 'n buis TV? Nie plasma nie? Title: Re: Nuwe Huis Post by: Kola on November 10, 2010, 10:58:05 AM Geen tuin, geen gras om te sny. Skuins erf met mooi view oor die see. 8) Glentana Karafaan Park is wel naby! So ook Braam se Boetiek Hotel - hy's BAIE naby. Nog 'n sleg din is dat my skoon garage waarop ek so trots is nou VOL meubels geprop gaan word. Ons meubels gaan nie naastenby is so huisie in nie. Sal maar by Glentana kom kamp, ek MOET so gou moontlik daardie kant toe ry om te sien hoe jy vir 'n "12" buig :evil2: Ons het uit 'n 760 vierkante meter huis met stoorkamers, werkswinkel gedeelte, aantrekkamers en alles wat oop en toemaak in PTA getrek na 'n huis die 3e van die grootte in Melkbos. Spasie is 'n probleem, maar ons is baie gelukkig en bly baie lekker. Soek die positiewe van die skuif en fokus daarop. Bekommer jou slegs oor die negatiewe goed wat jy kan verander. Vergeet van die res. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on November 10, 2010, 11:08:41 AM Huh? :Scratch: Nog nooit van dit gehoor nie. As jy na aan die see bly word die beeld groen agv die vog/kondensasie wat versamel as die warm tv afgesit word. Dit gebeur in Natal. :MrGreen: Dis seker 'n buis TV? Nie plasma nie? Ja seker....ek rol nog met n buis TV ::) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 10, 2010, 11:16:18 AM Ek en die seuns is vrek opgewonde en kan nie wag om te skuif nie. VV effens minder so. :D
Ja die "12" ding. :D Miskien moet ons so foto neem om daai ding te try ontlont. Ek weet nie wat in my gevaar het nie en toe quote B-N my. Stress levels was maar effens hoog. Ek dink ek gaan my bike "Die '7'" begin noem. :D Sewe was mos Jopie Adam se donkie se naam? Dan is almal nou hopelik gelukkig. :MrGreen: Ek sal so gou moontlik fotos van die huis gaan neem. Ek is baie happy. Van die opsies was 'n 2slk flat en 'n apparte storage unit vir ons goed. ::) Daar was ook so paar huisies op die lys wat krotte uit gedraai het ::) Toe kom ek op die plek af. Mooi nuwe plek met luukse finishings. Werklik mooi. Ek sal trots gewees het om so huis te besit. Ek wil nie dweep nie, geloof is mos maar 'n privaat ding, maar hierdie huis is vir ons gegee in antwoord op gebed. Daarvan is ek seker. Lekker plek waar ons lekker gaan bly. As VV nie die naweek in die Kaap was nie het ons sommer die naweek al getrek! Ons het mos nou 'n "strandhuis" 8) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 10, 2010, 11:19:57 AM Huh? :Scratch: Nog nooit van dit gehoor nie. As jy na aan die see bly word die beeld groen agv die vog/kondensasie wat versamel as die warm tv afgesit word. Dit gebeur in Natal. :MrGreen: Dis seker 'n buis TV? Nie plasma nie? Ja seker....ek rol nog met n buis TV ::) Bwaaaahahahaha! :MrGreen: Ek lag nie vir jou nie, ek vind jou post net snaaks om een of ander rede. :MrGreen: Title: Re: Nuwe Huis Post by: buzzlightyear on November 10, 2010, 11:55:59 AM Toemaar rooibok, ek het ook nog my 1995 TV. Ten minste was dit 'n goeie jaar :headbang:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Viking on November 10, 2010, 12:00:13 PM TR dinge is maar styf vir ons almal. 'n Huis is slegs 'n dak oor jou kop, jy en jou gesin maak dit 'n tuiste. Jy kan dus bly waar jy wil as julle as gesin saamstaan en die beste daarvan maak sal als ok wees. Kleiner is ook nie altyd slegter nie. Jy het nou 'n verskoning vir al die familie en kennise wat tydig en ontydig wil kom "kuier" om by die see te wees. Ek sal wat wil gee om in 'n plek te bly met see uitsig, ons klomp hierbo betaal groot geld vir die voorreg om dit net tydelik te doen. Sterkte en hou moed dinge sal weer optel en hou jou oog op die bal. :headbang:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Biscuit on November 10, 2010, 03:02:16 PM Ag TR, `n kleiner huis is makliker om skoon te hou!Baie mense wat so warm kry in die binneland in die somer, sal jou jou see-uitsig beny.
Ek hoop dinge gaan beter en dat jou nuwe projek sal uitwerk. Dit is tog wonderlik hoe dinge soms op die ou end vir die beste uitwerk. :hope: :hope: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 10, 2010, 03:51:29 PM Nee kyk, moenie verkeerd verstaan nie, hierdie is werklik 'n lekker plek. Dis juis hoekom die wonderwerk so groot is. Ek staan verstom as ek kyk na hoe dinge net eenvoudig in mekaar geval het en vir ons so uit gewerk het.
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Viking on November 10, 2010, 04:16:38 PM Nee kyk, moenie verkeerd verstaan nie, hierdie is werklik 'n lekker plek. Dis juis hoekom die wonderwerk so groot is. Ek staan verstom as ek kyk na hoe dinge net eenvoudig in mekaar geval het en vir ons so uit gewerk het. Nou wat nou, is dit nou 'n uitnodiging sodat ek lekker goedkoop by die see kan kom vakansie hou. :wink1: >:D :tease: :useless: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on November 10, 2010, 07:12:05 PM Dis seker 'n buis TV? Nie plasma nie? Ja seker....ek rol nog met n buis TV ::) :MrGreen: Ek lag nie vir jou nie, ek vind jou post net snaaks om een of ander rede. :MrGreen: He he... :evil2: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 12, 2010, 09:18:14 PM Ek het die sleutels!
Sal fotos neem oor die naweek! :useless: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 13, 2010, 02:29:14 PM Ons nuwe plekkie! 8)
(http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Familie/Nuwe%20Huis/PB130015.jpg) Dis klein maar baie nice. Basies net 'n leef area met die kamers daaruit. Die view: (http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Familie/Nuwe%20Huis/PB130053.jpg) Hier is nie tuine en grasperke ens nie. Natuurlike ontwikkeling en hier is ongelooflik baie voels. Ons is heel bo. (http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Familie/Nuwe%20Huis/PB130107.jpg) Ons "tuin" (dis hoekom tente nie sal werk nie) (http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Familie/Nuwe%20Huis/PB130090.jpg) Redelike naby buurman - Braam van Straaten. Kyk die rugby bal in die middel. Sy huis is in die mark. R 10 000 000-00 en hy is joune! :D (http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Familie/Nuwe%20Huis/PB130110.jpg) Ons is naby aan die strand. Sal julle glo die was die eerste keer in 4 jaar wat ek en die kinders op 'n strand was? (http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Familie/Nuwe%20Huis/PB130124.jpg) Groot grasperk vir tente! ;D http://www.glentanaresort.co.za/ (http://i189.photobucket.com/albums/z46/Trailrider_album2/Familie/Nuwe%20Huis/PB130137.jpg) Desember gaan lekker wees. :plotting: :evil2: 8) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Pmdb on November 13, 2010, 02:50:21 PM Dit is baie nice :thumb:
Dis seker lekker om 'n groot plek te hê, maar is dit regtig nodig. Sal die kinders alleen kan see toe gaan of sal jy/VV moet saamgaan ? Ek hoop julle bly lekker en is happy :hope: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 13, 2010, 02:52:51 PM Ek stem!
Nee, die kinders kan nie alleen gaan nie, ons sal moet saam gaan. Maar dis OK. Ek kry die distinct feeling ek gaan heelwat meer oefening kry hier. :D Title: Re: Nuwe Huis Post by: buzzlightyear on November 13, 2010, 10:50:31 PM Dit lyk nou lekker!
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on November 14, 2010, 08:41:45 AM Ons is naby aan die strand. Sal julle glo die was die eerste keer in 4 jaar wat ek en die kinders op 'n strand was? Jy maak seker n grap :Scratch: Nee tjom jy sal n plan moet maak ::) 8) Dis nice....Wanneer trek julle in? Jy kan nou vir ons n webcam opsit wat see toe wys. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 14, 2010, 09:33:43 AM Ons is naby aan die strand. Sal julle glo die was die eerste keer in 4 jaar wat ek en die kinders op 'n strand was? Jy maak seker n grap :Scratch: Nee tjom jy sal n plan moet maak ::) 8) Nee genuine. Ons was nog nooit see mense nie. Jy's taai, sand in die kar, baie mense ens. Gee my liewer die bos, bome ens. Maar dis dalk goed om nou te heroorweeg. Die seuns word tieners. Dalk bring hulle af en toe bikini girls huis toe. :smirk: Title: Re: Nuwe Huis Post by: cassiebotha on November 14, 2010, 10:21:07 PM TR ek het vir 18 jaar in Heroldsbraai gebly. Dit is 'n epic om naby die see te bly. Hulle sal altyd see toe gaan en geen dorp plek is beter as die strand nie. My ouers was juis vandag gou by herolds baai om te hoor hulle die heroldsbaai huis kan kry vir so paar dae volgende jaar Januarie. Deur die jaar was heroldsbaai stil maar desember het al ons bure van Gauteng afgekom en ingeboek langs aan. Die vakansie vibe was net daarso gewees in 'n oogwink. Elke oggend het ek my koffie beker gevat en op die strand gaan loop, almal wat vakansie hou gegroet. Nooi sambreel gevat nie. Amper heeldag op die strand gele en as ek moeg word het ek huis toe gegaan, iets gaan eet en dan weer afgeloop see toe. Ek kry 'n knop in my keel as ek terug dink aan daai lekker dae!! hopelik binnekort gaan ons meer op heroldsbaai bly naweke!
Title: Re: Nuwe Huis Post by: tok-tokkie on November 15, 2010, 09:58:17 AM That is a sweet looking little house. May it be good to you & the family.
My children had wet suits throughout their school days as I wanted them to enjoy the sea; Anton became quite a good surfer. I regarded it as an essential for growing up at the coast. Your water is not as cold as here & discretionary spending is limited but give it some consideration. & boogie boards to get them started. Good healthy fun exercise. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 15, 2010, 10:47:06 AM Thanks TT. They both have boogie boards (we got them out of storage yesterday) and we also have a Reef Skeemer.
Feels like a whole new chapter in our lives is beginning. :biggrin: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on November 15, 2010, 11:38:22 AM wanneer trek julle in?
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 15, 2010, 11:56:05 AM Die naweek! :biggrin:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Viking on November 15, 2010, 12:34:08 PM Lyk lekker TR, die seuns gaan mal wees oor die strand. Hoop julle bly lekker daar. :hope:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Biscuit on November 15, 2010, 05:14:51 PM Home is where the Heart is.
Seker lekker om elke aand met die seedreuning in jou ore aan die slaap te raak... :biggrin: :biggrin: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 15, 2010, 10:01:46 PM Vind ek toe mos nou uit ek kan vars wilde oesters koop in Groot Brak vir R2 (klein) en R3 (Meduim). Dis verniet!!! :biggrin:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Dual on November 15, 2010, 10:06:56 PM Wat is 'n wilde oester?
Is dit 'n mak oester wat hulle die moer in maak? :biggrin: Ons het R 18.00 per oester betaal nou in Knysna - dis 'n ripoff dink ek - ek hou nie van oesters nie (http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard27.jpg) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 15, 2010, 10:12:33 PM Dis een wat uit die see uit kom! :mwink:
In Knysna betaal jy by 34 Degrees South R8 'n wilde oester (meduim) en R6 vir die dam oesters. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 15, 2010, 10:33:40 PM Ons het R 18.00 per oester betaal nou in Knysna Restourant pryse... (http://i806.photobucket.com/albums/yy350/dualriders/Clipboard27.jpg) :laugh top: :laugh top: :laugh top: :laugh top: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on November 16, 2010, 06:32:03 AM Is dit vang n walie dag gewees? :evil2:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Dual on November 16, 2010, 06:40:33 AM Ek eet die goed as 'n reel nie, maar "when in Rome, you do like the Romans"
My sinusse sorg dat ek nie sulke goed hoef te eet nie :biggrin: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 16, 2010, 07:31:51 AM Lyk of jy heeltemal te veel tabasco op het. :biggrin:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rustyb on November 16, 2010, 12:49:50 PM Ek eet die goed as 'n reel nie, maar "when in Rome, you do like the Romans" My sinusse sorg dat ek nie sulke goed hoef te eet nie :biggrin: :puke2: :puke2: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Smidty on November 16, 2010, 06:37:08 PM :thumb: TR daai lyk na 'n spoggerige plek!
Ek ken net een straat wat so lyk in Glentana en dit is Loerie Singel :biggrin: As jy enige hulp nodig het met dir trek skree ma in die rigting, as ek kan help sal ek, dink julle gaan baie lekker bly daar Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 16, 2010, 10:27:54 PM Ek en Cassie het al daar gebraai vanaand. :biggrin:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: cassiebotha on November 17, 2010, 07:03:47 AM jy kan sien die huis is luuks. Marmer kombuis toppe en biljoene downlighters :MrGreen:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Dual on November 17, 2010, 07:09:05 AM Ek en Cassie het al daar gebraai vanaand. :biggrin: :useless:Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 17, 2010, 07:16:32 AM Nee daar is nog net bokse :MrGreen:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 17, 2010, 08:45:54 AM Die lekker ding is ons hoef net die helfte van die goed weer uit te pak. :evil2:
Ander helfte word verkoop / gestoor. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Dr Dirt on November 17, 2010, 09:08:37 AM Laat weet as jy hulp nodig het dan jy my bakkie vat. :thumb:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 17, 2010, 09:09:46 AM Dit sal nogal baie help!
En jy moet jou bak kry voor ek hom ook verkoop :D Title: Re: Nuwe Huis Post by: Eisbein on November 17, 2010, 10:24:34 AM Praat van - het jy nog 'n box set 'Trails of Life' DVD wat daar iewers rondlê ?
:) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Kola on November 17, 2010, 10:38:09 AM Ander helfte word verkoop / gestoor. Net om kort daarna uit te vind dat jy goed noedig het wat gestoor word of verkoop is. Ek weet... Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 17, 2010, 11:16:52 AM Ander helfte word verkoop / gestoor. Net om kort daarna uit te vind dat jy goed noedig het wat gestoor word of verkoop is. Ek weet... Yup Laasweek Maandag toe verrkoop ek ons kleiner yskas en kis vrieskas o.a. Woensdag toe kry ons die huis. Die kombuis kas het 'n gat vir 'n enkel yskas... en geen plek vir die dubbel deur yskas nie. :bang: Praat van - het jy nog 'n box set 'Trails of Life' DVD wat daar iewers rondlê ? :) Yup. VV se sy het dit gesien êrens. Sal by jou uit kry as ek weer Kaap toe kom / jy die rigting kom. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Eisbein on November 17, 2010, 11:19:11 AM Fanks.
Dis die reel van ongebruikte dinge - die nodigheid daarvan is indirek eweredig (plus 1 dag) aan die gevoel om dit te wil verkoop omdat dit nie meer gebruik word nie... Title: Re: Nuwe Huis Post by: cassiebotha on November 18, 2010, 10:35:57 PM Hy en sy familie slaap vanaand oor vir die eerste keer vanaand. Hy het vuur opgesteek en die view is ongelooflik.
Gaan sommer desember vakansies daarna toe loop en van daar af strand toe. Voor die nuwe jaar gaan TR lyk soos David Hasselhoffer van Babewatch Title: Re: Nuwe Huis Post by: Fourie on November 19, 2010, 05:56:38 AM Voor die nuwe jaar gaan TR lyk soos David Hasselhoffer van Babewatch :eek: ::) :biggrin: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 19, 2010, 06:13:30 AM :Bull Dance:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Fourie on November 19, 2010, 06:26:57 AM :laugh top: :headbang:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Biscuit on November 19, 2010, 01:46:41 PM TR, jy`s so gelukkig om elke dag die see te kan sien.
Ek is moeg vir berge- ek ruil jou enige dag! Lekker bly! :whoa: :whoa: Title: Re: Nuwe Huis Post by: fat b on November 19, 2010, 04:06:26 PM Hey boet , lekker plekkie wat jy daar het , ek glo julle sal gellukig daar wees en ek wens julle alle voorspoed toe ! :thumb:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 20, 2010, 11:57:02 AM Trek, op sy beste, is maar 'n mislukke ding.
Title: Re: Nuwe Huis Post by: buzzlightyear on November 20, 2010, 12:45:36 PM Trek is 'n goeie tyd om weg te gooi :MrGreen:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: fat b on November 20, 2010, 01:00:15 PM Trek, op sy beste, is maar 'n mislukke ding. Hang af wat jy trek ! :innocent:Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 20, 2010, 03:21:12 PM Alles is darem nou hier... Daar moet uitgepak word maar toe kom Dirtcopper en sy vrou hier aan en toe moet ons maar ietsie knak... :evil2:
Ongelukkig is hulle nou hier weg so ek kan nog steeds nie uit pak nie want nou moet ek saam met DC McNastys toe ry vir die rugby. :innocent: Title: Re: Nuwe Huis Post by: DirtCopper on November 21, 2010, 09:54:08 AM Jammer ons het jou gepla gister. :MrGreen: Ek weet jy het die break waardeer endit was lekker om die walvis in die verte te sien skuim maak :thumb:
Baie geluk weereens en dankie vi die lekker kuier 8) Dis belangrik om maar eerste aan die kuier plekkie aandag te gee sodat hy in plek kan kom vi die volgende meeting. :evil1: >:D :MrGreen: :biggrin: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 21, 2010, 01:12:16 PM Ek is hard aan die besig aan die kuier plek! Ek dink ons noem hom die "Debriefing Room". Jy weet, net om die rides te bespreek. :innocent: :evil2: :smirk: :biggrin:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: R-O-V-Rat on November 21, 2010, 01:16:43 PM Ek is hard aan die besig aan die kuier plek! Ek dink ons noem hom die "Debriefing Room". Jy weet, net om die rides te bespreek. :innocent: :evil2: :smirk: :biggrin: Dit klink of jy die nuwe plekkie geniet. Soos baie al gesê het, enige plek is wat jy maak van dit. :thumb: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 21, 2010, 01:18:55 PM Ek dink die is die beste move wat ons nog gemaak het. En ek is mal oor die "klein dorpie" feel. Almal is vriendelik en ken mekaar. Ek dink hier gaan ons bitter lekker bly! :biggrin:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: cassiebotha on November 21, 2010, 03:24:32 PM dis nou local is lekker
Title: Re: Nuwe Huis Post by: DirtCopper on November 24, 2010, 11:20:30 AM Ek is hard aan die besig aan die kuier plek! Ek dink ons noem hom die "Debriefing Room". Jy weet, net om die rides te bespreek. :innocent: :evil2: :smirk: :biggrin: Ek stem, daai naam is 100% gepas want ons praat mos altyd net oor ry :MrGreen:Title: Re: Nuwe Huis Post by: letsgofishing on November 25, 2010, 08:50:32 AM I'm pleased that you're all settling in and that you feel it was was a good move for you.
All the best! :thumb: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Operator on November 25, 2010, 09:35:45 AM I'm pleased that you're all settling in and that you feel it was was a good move for you. All the best! :thumb: "A change is as good as a holiday" :innocent: Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 25, 2010, 10:17:37 AM It certainly feels like holiday! :biggrin:
Al wat ek vreeslik mis is my radio. Die FM'pie vang nie daar op nie. :-\ En die skottel het nie RSG op nie. :bang: :-\ :sad5: Ek voel heel afgesny van die wêreld. Hoe begin mens 'n dag sonder RSG? Title: Re: Nuwe Huis Post by: buzzlightyear on November 25, 2010, 02:17:07 PM Stream dit maar oor die web :MrGreen:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 25, 2010, 02:24:41 PM Ek het nou een oggend, maar dit vreet nogal 3G.
Title: Re: Nuwe Huis Post by: cassiebotha on November 25, 2010, 04:18:11 PM agge nee! TR luister jy na Radio sonder mense!
Nee man jy is te jonk vir RSG. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 25, 2010, 04:19:31 PM Radio "sonder mense" het die grootste luister tal in SA :wink1:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: CK1 on November 25, 2010, 05:04:34 PM Lyk of jy buite RSG se "grens" is :tease:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on November 25, 2010, 05:10:14 PM Ja wragtig.
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on January 02, 2011, 08:40:42 PM Praat van - het jy nog 'n box set 'Trails of Life' DVD wat daar iewers rondlê ? :) Yup. VV se sy het dit gesien êrens. Sal by jou uit kry as ek weer Kaap toe kom / jy die rigting kom. Oppad saam met Oppie. Title: Re: Nuwe Huis Post by: Eisbein on January 04, 2011, 03:44:42 PM Het hom toevallig gister in Franshoek raakgeloop toe hulle daar deur kom
Dankie! Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on August 24, 2011, 08:37:54 PM Ek trek alweer ..... maar nie mosselbaai toe nie :innocent:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Trailrider on August 24, 2011, 08:40:24 PM Oor die pan?
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Fourie on August 24, 2011, 08:45:53 PM Nader aan harties?
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on August 24, 2011, 09:07:04 PM Nee...het n huisie gekoop hier af in die straat. 60m van die/n dam af :headbang:
Title: Re: Nuwe Huis Post by: Fourie on August 24, 2011, 10:26:17 PM Huisie?
Kaark...daar is nie "huisies" om die panne nie....... Geluk. Trek jy nou nie meer Kaap toe nie? Is dit oor die kaark weer daar? Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on August 25, 2011, 07:43:04 AM Geluk. Trek jy nou nie meer Kaap toe nie? Is dit oor die kaark weer daar? Dankie! :MrGreen: Ja/nee....het nou weer baie werk vir so 8 maande. 8) Title: Re: Nuwe Huis Post by: Umdani on August 25, 2011, 08:25:10 AM Moet nou netnie weer 'n spechuis loop staan en bou waarin jy self moet intrek nie! :evil2:
Maak net seker die vorige eienaar vat al sy troeteldiere saam. Paddas ook! Title: Re: Nuwe Huis Post by: Rooibok on August 30, 2011, 02:54:07 PM Moet nou netnie weer 'n spechuis loop staan en bou waarin jy self moet intrek nie! :evil2: Maak net seker die vorige eienaar vat al sy troeteldiere saam. Paddas ook! :bang: :bang: :rant: |