Title: Pretoria uit die lug Post by: CK1 on March 04, 2009, 09:48:37 PM (http://farm4.static.flickr.com/3316/3328263967_5aab744274.jpg)
Super Sport Park in Centurion (http://farm4.static.flickr.com/3328/3328263981_dbdb0a3dc4.jpg) Spesiaal vir Fourie. Op die regter kant van die foto is hulle besig om die "walk way" te bou met ekstra hekke. As hulle klaar is gaan Loftus 12 hekke he. (http://farm4.static.flickr.com/3587/3328338755_22dc5c1bfc.jpg) Unie gebou van bo van Loftus af. (http://farm4.static.flickr.com/3629/3328338761_52fc216387.jpg) Pilditch. Daar was van dag skole sport aan (http://farm4.static.flickr.com/3381/3328338769_2f6aea0b7c.jpg) Squirrel helikopter waarmee ons gevlieg het Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: Rustyb on March 05, 2009, 09:33:29 AM :thumb: CK1
Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: Trailrider on March 05, 2009, 09:59:55 AM CK1 wat doen jy in die Polisie dat jy al die lekker jobs kry?
Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: Fourie on March 05, 2009, 10:21:30 AM Daai helipad was jare laas so mooi lower groen.
Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: CK1 on March 05, 2009, 06:56:49 PM .
CK1 wat doen jy in die Polisie dat jy al die lekker jobs kry? Ek werk by ons eenheid se inligtings kantoor en doen baie beplannings vir byeenkomste. Dus doen ek die rugby by Loftus se beplannings, krieket by Super Sport Park en dan ook nog verkeie major events se goed. Die foto's moes geneem word vir die Federation cup sokker en vir wereld beker se beplannings Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: buzzlightyear on March 05, 2009, 08:25:51 PM Te lekker. Kan jy squatters hier in die Kaap ook afneem?
Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: Trailrider on March 05, 2009, 10:57:51 PM So ons het 'n vername man hier tussen ons...
Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: CK1 on March 06, 2009, 06:59:15 AM Nee wat, SAPS was nog nooit vernaam nie, berug maar nie vernaam nie..... :tease:
Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: Dual on September 15, 2009, 09:17:05 PM Het julle dalk iewers 'n foto van die ou Wawiel sirkel tussen Yskor se HK en die Monument - enige iemand?
Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: Kola on September 16, 2009, 12:52:21 PM Niks fotos van die 224 nie....
:evil2: Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: Eisbein on September 16, 2009, 01:48:40 PM Nice!
Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: Rooibok on September 16, 2009, 02:30:54 PM Is jy besig met n skool projek? 8)
Het julle dalk iewers 'n foto van die ou Wawiel sirkel tussen Yskor se HK en die Monument - enige iemand? Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: Dual on September 16, 2009, 04:45:31 PM Nee, ek het elke dag daar verbygery werk toe en mens het nooit besef om dit af te neem nie - daai tyd was kameras ook maar skaars
Van wat ek kan onthou was daar 'n palmboom in die middel en die speke was met aalwyne Net goeie herinneringe - dis al Ek neem deesdae alles af en stoor dit Mens besef nie hou die omgewing verander tot jy fotos van so drie vier jaar terug kyk nie Self mense verander :MrGreen: Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: Rooibok on September 16, 2009, 09:04:52 PM Praat jy van die fonteine sirkel?
Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: Dual on September 16, 2009, 09:10:43 PM Nee, die fonteine sirkel het die spuitfontein in die ou dae gehad
Deesdae is dit die een met die vlae Wawiel sirkel tussen Yskor HK en Monument Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: CK1 on September 16, 2009, 09:12:45 PM Martin ek sal hoor by my ouers ek dink hulle het erens so iets gehad.
Rooibok dit was 'n sirkel waat daar by Roger Dyson en die Ou Johannesburg pad was. Baie jare terug nog voor hulle die brue gebou het daar. Dit was reg voor ou Yskor hoof kantoor. Die plante in die sirkel was so geplant dat dit gelyk het soos 'n groot wa wiel, dus die naam wa wiel sirkel Title: Re: Pretoria uit die lug Post by: Rooibok on September 16, 2009, 09:14:24 PM Oo..ok 8)
|