The Road Less Travelled

Life, the Universe and Everything Outdoors => General Discussion => Topic started by: Trailrider on January 11, 2009, 07:08:58 PM



Title: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: Trailrider on January 11, 2009, 07:08:58 PM
Watse spinnekop is dit die? Dis nie in my SASOL boekie nie.

Hy was 3-4 cm lank en in 'n web.


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: Pmdb on January 11, 2009, 07:18:36 PM
Wat van Babakamerwebspinnekop  Genera Euprosthenops en Chiasmopes miskien  :Scratch:


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: Trailrider on January 11, 2009, 07:35:24 PM
Het jy 'n foto?


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: Rooibok on January 11, 2009, 07:48:47 PM
Plaas dit daar by die weg, daai Gerrit ken nogal sy storie met die goggas.


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: tok-tokkie on January 12, 2009, 09:36:38 AM
I don't know who yours is but she is very elegant.
I saw lots of these on Saturday on a koppie in the Swartland.  I don't think it is your Garden Orb spider but closely related?  Is it in your book (I don't have it)?

(http://farm4.static.flickr.com/3364/3190921220_791e5f6595_o.jpg)
.
(http://farm4.static.flickr.com/3255/3190921244_11db4b444d_o.jpg)


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: Natuurkind on January 12, 2009, 09:47:50 AM
Hier is baie van hulle in my tuin. Die web is so 30 by 30cm groot.


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: Trailrider on January 12, 2009, 10:11:50 AM
That is indeed the Garden Orb Web Spider (my favourite spider if one can have such a thing :MrGreen:). It's a beautiful spider, totally harmless and said to be good luck if it makes your garden it's home.


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: JC on January 12, 2009, 10:21:43 AM
My "favourite spider" is 'n dooie een. Ek en spinnekoppe is nie vrinne nie.  :eek:


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: stompie on January 12, 2009, 11:45:47 AM
 :blob: :die:  Se ek ook!!!!
Groetnis
Stompie


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: White Stripes on January 12, 2009, 12:00:52 PM
(http://i174.photobucket.com/albums/w109/gerhard_album/nephila.jpg)

Nephila pilipes fenestrata. [image N. Larsen ©]     

This orb-weaving family was previously included in the family Araneidae but was separated due to certain morphological differences and the way in which they capture and consume their prey and placed in the Tetragnathidae. Recently Clitaetra, Nephila, Nephilengys and Leucage was placed in the reserected Nephilidae. The 4 genera are diurnal and ranges in length from 5-30 mm. They pose no threat to man. (Behalwe JZ en Stompie)

Miskien?


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: Trailrider on January 12, 2009, 12:02:26 PM
Lyk nogal naby. Bly daai een in 'n web?


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: White Stripes on January 12, 2009, 12:04:47 PM
 Nephila (golden orb-web spiders)

Constructs huge webs from golden silk that are capable of catching not only insects but also small birds.

Klink so?


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: Trailrider on January 12, 2009, 12:09:39 PM
Ek moet se ek is verbaas dat daai spinnekop en die Orb Web Spider familie is, want hulle lyk redelik verskillend.

Die een wat ek afgeneem het het oornag 'n merske web gespin oor die kar se voor sitplek. :eek:


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: Pmdb on January 12, 2009, 04:12:31 PM
Het jy 'n foto?

Nee ek het ongelukkig nie een nie, maar die foto in my boek lyk amper nes hy.


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: Rooibok on January 13, 2009, 06:52:57 AM
Het jy hom al geskiet?


Die een wat ek afgeneem het het oornag 'n merske web gespin oor die kar se voor sitplek. :eek:


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: Trailrider on January 13, 2009, 07:54:27 AM
Nee, ek het alternatiewe behuising verskaf. :biggrin:


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: White Stripes on January 13, 2009, 12:28:02 PM
Dis die probleem met te veel regte. Min spinnekoppe besef dat saam met regte gaan verantwoordelikheid. :evil1:


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: JC on January 13, 2009, 01:02:56 PM
Dis die probleem met te veel regte. Min spinnekoppe besef dat saam met regte gaan verantwoordelikheid. :evil1:
Soos bv die verantwoordelikheid om ver weg te bly van Mnr JC se huis.  :biggrin:


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: Rustyb on January 13, 2009, 06:56:48 PM
 :laugh top: :laugh top:


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: CK1 on March 25, 2010, 08:08:05 AM
(http://farm5.static.flickr.com/4050/4461985184_91e72c9ea9.jpg)
Ek het ook die spinnekop in my tuin, is die goed nie gevaarlik nie?


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: buzzlightyear on March 25, 2010, 08:42:43 AM
Hy was 3-4 cm lank en in 'n web.

Die verlede tyd in die sin is opvallend  :evil2:


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: Netekke on March 25, 2010, 07:39:52 PM
CK1 - het al baie van die in die willetuin gesien maar ek weet nie wat sal ons hulle noem nie :-\


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: Kola on March 25, 2010, 07:42:37 PM
Spinnekoppe is cool  :thumb:


Title: Re: Identifiseer - Spinnekop.
Post by: CK1 on March 25, 2010, 07:45:59 PM
Thanks Netekke, wil net graag weet of dit giftig is of nie.  Dit is net langs my tuin padjie, as dit is sal ek dit net verskuif na 'n ander plek in die tuin