The Road Less Travelled

On the road less travelled => Geocaching => Topic started by: buzzlightyear on July 26, 2013, 08:56:46 PM



Title: Soek hulp met geocache
Post by: buzzlightyear on July 26, 2013, 08:56:46 PM
Ek wil die clue van Returns oplos - http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GC3W4ZK

Die clue is The 737 400 plane has a certain number missing. Take the number that is missing and add it to the end of the S and the E coords.

Further clue: As far as I know all planes have this number missing...

Wie kan help?


Title: Re: Soek hulp met geocache
Post by: GRyPH on July 27, 2013, 09:50:30 AM
Nee, ek moet bieg, ek het nou probeer google ek is nie eers heeltemal seker waarvan hulle praat nie. 

Laat weet as jy dit uitfigure.


Ek sien egter die laaste 3 mense wat gesoek het kon hom nie kry nie. Dit beteken gewoonlik dat hy missing is.


Title: Re: Soek hulp met geocache
Post by: buzzlightyear on July 27, 2013, 02:11:57 PM
Dit lyk soos 13, baie lugrederye het nie 'n ry 13 nie. Iemand op WD het my gehelp. Die ander cache wat ek wil kry is naby so hopelik is my trippie nie verniet nie  :hope: