Title: Nuwe intrekker Post by: Prins on August 14, 2012, 05:28:04 PM Sê dag vir Juke:
(http://i210.photobucket.com/albums/bb66/PrinsF/Juke/Juke1.jpg) (http://i210.photobucket.com/albums/bb66/PrinsF/Juke/Juke2.jpg) Die 2 is klaar beste maats: (http://i210.photobucket.com/albums/bb66/PrinsF/Juke/Juke3.jpg) Title: Re: Nuwe intrekker Post by: Trailrider on August 14, 2012, 05:36:07 PM Ag moeder!
Kyk net daai groot pote! Hy gaan 'n meneer van 'n hond word! Begroot solank vir kos. :MrGreen: Title: Re: Nuwe intrekker Post by: Dr Dirt on August 14, 2012, 08:13:40 PM Baie mooi bullmastive.
Ja nee hulle eet jou uit die huis, honde bolle is wel goed vir die tuin. :thumb: Title: Re: Nuwe intrekker Post by: CK1 on August 14, 2012, 08:17:29 PM Dit is `n pragtige hond. Lyk of hy groot woef gaan word
Title: Re: Nuwe intrekker Post by: Prins on August 14, 2012, 09:12:18 PM Baie mooi bullmastive. Opregte (moer duur) boerboel, met pampiere en als .... Title: Re: Nuwe intrekker Post by: Dr Dirt on August 14, 2012, 09:15:50 PM Baie mooi bullmastive. Opregte (moer duur) boerboel, met pampiere en als .... Jammer ek dog dis n bullmastive met die donker om die mond maar hy gaan mooi groot word met daai pote. Hier is myne. Nala regs weeg so 82 kg en Mufasa 74kg Title: Re: Nuwe intrekker Post by: Fourie on August 14, 2012, 10:46:17 PM Prins........baie nice. Hoop julle het goeie tye saam. Lyk of hy 'n bulletjie gaan word.
DD........ek is seriaasly jaloers op daai twee. Flippen pragtige honde daai van jou. Title: Re: Nuwe intrekker Post by: Prins on August 15, 2012, 07:47:50 AM DD
Daai honde is baie mooi. Dit is mos hoe 'n boerboel moet lyk. Baie mooi versorg ook. Title: Re: Nuwe intrekker Post by: Biscuit on August 16, 2012, 04:57:15 PM Fantastiese honde, julle- hulle eet seker vreeslik baie. Geniet hulle!
:MrGreen: :MrGreen: |