Title: Bosveld grondpaaie Post by: JC on July 19, 2012, 05:49:54 PM Ek het die afgelope naweek my persoonlikheid probeer opspoor op ‘n paar Bosveld agterpaaie aan die suide kant van die Waterberge. Ek kon hom egter nie vind nie en sal baie binnekort verder moet gaan soek......
Die wereld was maar vaal en stowwerig so in die winter, maar nietemin balsem vir die siel. 'n Paar fodies. (http://i272.photobucket.com/albums/jj179/JohanK_bucket/Bosveld%20grondpaaie/DSCN2070.jpg) Baie lodges in die Bosveld (http://i272.photobucket.com/albums/jj179/JohanK_bucket/Bosveld%20grondpaaie/DSCN2072.jpg) (http://i272.photobucket.com/albums/jj179/JohanK_bucket/Bosveld%20grondpaaie/DSCN2081.jpg) Hangberg - 'n bekende baken van die Waterberge (http://i272.photobucket.com/albums/jj179/JohanK_bucket/Bosveld%20grondpaaie/DSCN2221.jpg) Ingang na Legend golf landgoed - ek het net daar verbygery - met Hangklip in die agtergrond (foto van internet – nie daaraan gedink om self een te neem nie) (http://i272.photobucket.com/albums/jj179/JohanK_bucket/Bosveld%20grondpaaie/815.jpg) Die 19de afslaan van bo-op Hangklip - ‘n chopper vat jou op. (Foto van internet – hulle wou niks daarvan weet dat ek nie choppers kan bekostig nie en eerder met die Isuzu wil probeer boontoe ry ......) (http://i272.photobucket.com/albums/jj179/JohanK_bucket/Bosveld%20grondpaaie/Entabeni19th.jpg) (http://i272.photobucket.com/albums/jj179/JohanK_bucket/Bosveld%20grondpaaie/DSCN2233.jpg) (http://i272.photobucket.com/albums/jj179/JohanK_bucket/Bosveld%20grondpaaie/DSCN2234.jpg) (http://i272.photobucket.com/albums/jj179/JohanK_bucket/Bosveld%20grondpaaie/DSCN2235.jpg) (http://i272.photobucket.com/albums/jj179/JohanK_bucket/Bosveld%20grondpaaie/DSCN2238A.jpg) Title: Re: Bosveld grondpaaie Post by: Fourie on July 19, 2012, 08:10:19 PM Ek sal myself aan die saligheid oorgee daar.........
Baie nice Soveel stiller as die see.... Title: Re: Bosveld grondpaaie Post by: buzzlightyear on July 19, 2012, 08:44:12 PM Dankie JC dit lyk na my tipe reis.
Title: Re: Bosveld grondpaaie Post by: Trailrider on July 28, 2012, 03:38:11 PM Dankie JC. Grondpad het nou maar een maal meer bekoring.
|