The Road Less Travelled

On the road less travelled => Geocaching => Topic started by: Trailrider on July 19, 2012, 08:34:42 AM



Title: Cactus Plant
Post by: Trailrider on July 19, 2012, 08:34:42 AM
Kyk wat sien ek in Carey se winkel:

Cactus Plant:

(http://www.caching.co.za/media/catalog/product/cache/1/image/9df78eab33525d08d6e5fb8d27136e95/i/m/img_0230.jpg)

http://www.caching.co.za/hide-a-cache/garden/cactus-plant.html

Goeie ouers as iemand 'n cache in so ding weg steek sal ek dit seker nooit kry nie. :Scratch:

Alhoewel daar is daai een Cache in Worcester wat in 'n boom se stam in geboor is. Dit was nogal cool. En ek het hom darem gekry. :biggrin:


Title: Re: Cactus Plant
Post by: GRyPH on July 19, 2012, 08:42:26 AM
ek het dieselfde gedink toe ek dit op die site gesien het.  :evil2:

as die cache listing nie n hint op het nie sal ek mos nie die kaktus probeer skuif nie