The Road Less Travelled

On the road less travelled => Geocaching => Topic started by: Trailrider on June 26, 2012, 09:25:40 AM



Title: New Caches in your area
Post by: Trailrider on June 26, 2012, 09:25:40 AM
Gryph

Jy weet seker maar ek sien daar is al weer nuwe caches Knysna rigting.


Title: Re: New Caches in your area
Post by: GRyPH on June 26, 2012, 09:36:05 AM
baie van hulle ja,   ek dink daar is omtrent 10 nuwes wat ek nog nie gekry het nie

ons sal maar weer n caching trip knysna toe moet reel.


Title: Re: New Caches in your area
Post by: GRyPH on February 03, 2014, 03:58:41 PM
Het jy gesien wat het die laaste paar dae in george gebeur?

N powertrail van so 10 caches by rooirivier.

En nog n helse lot ander caches.

Ek het skielik nou weer 30 caches wat ek nog moet soek in george. En daar was n tyd wat ek nog net die 3 op die berg moes kry.


Title: Re: New Caches in your area
Post by: Trailrider on February 04, 2014, 06:45:06 AM
Wat? Ek gaan gou kyk!


Title: Re: New Caches in your area
Post by: GRyPH on August 17, 2014, 10:12:31 PM
lyk my die powertrail ding het George getref   :-\

daar is n magdom van nuwe caches op die ou lughawe pad.


Title: Re: New Caches in your area
Post by: Trailrider on August 18, 2014, 09:44:41 AM
Goeie genade!

Daar is nou 'n magdom caches om te soek.