The Road Less Travelled

On the road less travelled => Geocaching => Topic started by: Trailrider on February 25, 2012, 11:48:08 AM



Title: Pretoria Caching
Post by: Trailrider on February 25, 2012, 11:48:08 AM
Hier is 'n cache hier naby ons. :mwink:

Van die laaste inskrywings:

Quote

Maklik gekry, maar kom toe op kabeldiewe af wat besig is om kabels skoon te maak, dit het vir effense "opwinding" gesorg.


Quote

We saw lost of signs of muggle activities between the trees and not a safe area to be alone.


Quote

Don't go look for this cache 3 girls alone like we did, take a knife or a guy for protection.


Quote

DODGY!!!!found with Nica* and Mmonkey


Quote

This has probably been one of my least favorite caches to find ever! Really dirty area and it is not recommended to go there alone.


Sal maar 'n skip gee. :eek:


Title: Re: Pretoria Caching
Post by: GRyPH on February 26, 2012, 07:48:14 AM
f$^ ou maat...  waar in Pta is julle?  en waar is daai cache...  post n link.  :eek:

Vermy plekke met name wat jy sukkel om uit te spreek...  soos kwanakathula of kwandebele of sulke plekke.   :lmga:


maar ernstig nou  waar is julle?


Title: Re: Pretoria Caching
Post by: Trailrider on February 26, 2012, 09:11:44 AM
Fearie Glen

Daar is 'n ander cache ook naby wat ons gaan soek waar jy nie in die bosse hoef in te loop nie.


Title: Re: Pretoria Caching
Post by: Rooibok on February 26, 2012, 09:57:08 AM
Fearie Glen

Daar is 'n ander cache ook naby wat ons gaan soek waar jy nie in die bosse hoef in te loop nie.

Menlynn?


Title: Re: Pretoria Caching
Post by: Trailrider on February 26, 2012, 10:07:26 AM
Fearie Glen

Daar is 'n ander cache ook naby wat ons gaan soek waar jy nie in die bosse hoef in te loop nie.

Menlynn?

Nee man, Fearie Glen! :evil1:


Title: Re: Pretoria Caching
Post by: GRyPH on February 26, 2012, 10:26:21 AM
watter cache is dit dan wat jy gesoek het?    enigste bosse in Faerie glen (wat ek van weet) is die natuur reservaat...   en as jy daar ingaan gaan jy lekker moeg word,  baie op en af.

wat van hierdie een?

http://coord.info/GC2M0NK

Quote
Nice family location.


Title: Re: Pretoria Caching
Post by: Trailrider on February 26, 2012, 10:28:08 AM
Nee ons nuwe target is die een:

http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GC2DWPJ


Title: Re: Pretoria Caching
Post by: Trailrider on February 26, 2012, 10:29:43 AM
Die ander een is blykbaar 'n "Oase" :MrGreen:

http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GC2W9CB


Title: Re: Pretoria Caching
Post by: GRyPH on February 26, 2012, 10:34:17 AM
Die ander een is blykbaar 'n "Oase" :MrGreen:

http://www.geocaching.com/seek/cache_details.aspx?wp=GC2W9CB

het hom nounet so opgespoor ja.   dis reg langs Hans Strijdom weg....  hmmm   nou maak dit sin.  hehehe.


Title: Re: Pretoria Caching
Post by: GRyPH on February 26, 2012, 10:35:37 AM
(http://img.geocaching.com/cache/log/large/5eae9fa7-8b22-42ca-b05f-01d516211b9e.jpg)

bosse soos hierdie reg langs Hans Strijdom...   daar sal beslis baie muggles,  mugglers of watookal wees...


Title: Re: Pretoria Caching
Post by: Trailrider on February 26, 2012, 10:38:41 AM
Ek het al die kaarte op my Garmin (insluitend Botstwana ens.) maar nie Gauteng nie. :-\ Nie gedink my bike sou ooit hier ry nie.

Ek sal maar net soek met die kompas.

Ek het die co-ords ingesit en Olympus is 450m van die sitkamer af soos die kraai vlieg. 8)


Title: Re: Pretoria Caching
Post by: GRyPH on February 26, 2012, 11:20:53 AM
het jy nie ook nou n android foon nie?  kry vir jou die Geocaching app wat daarmee werk.  

Ek het dit nou op my iphone geinstaleer en dit loop soos stroop.  het nie eers meer die gps, papiere hints enige iets nodig nie. (solank daar selfoon sein is, maar dit sal mos nou nie n probleem wees in die middel van PTA nie.)


Title: Re: Pretoria Caching
Post by: Trailrider on February 26, 2012, 11:37:08 AM
Ja ek gebruik dit saam met die GPS.


Title: Re: Pretoria Caching
Post by: Fourie on February 26, 2012, 08:05:56 PM
TR is versigtig vir die bosse.

Hy het gehoor die bosbewoners se wapens is groter as syne......  :innocent:


Title: Re: Pretoria Caching
Post by: Trailrider on February 28, 2012, 11:31:55 AM
Ons het toe Olympus gekry. 8) Lekker myle vir my TB's.


Title: Re: Pretoria Caching
Post by: GRyPH on February 28, 2012, 11:55:56 AM
lekker!



oja en

:useless: